Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Lekke Plekke Lekke Pryse Lekke Veilig
Die maklikste manier om akkommodasie in Suid-Afrika te vind en te bespreek!
Waarheen is jy op pad?
Pensioner Specials Banner

Ontdek jou perfekte wegbreek

Soek uit meer as 33,000 plekke!

Word 'n lid van LekkeSlaap Rewards!

Kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore nie.

Kry tot 15% af op al jou verblyf by ons Rewards Partners
Geldig by meer as 2000 blyplekke wat gekies word op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend uitstekende resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jy sal gratis geskenkbewyse kry om verblyf by ons Rewards Partners op Vlak 2 van LekkeSlaap Rewards te bespreek
Vind meer uit

Jou onlangse soektogte

Hoekom LekkeSlaap?

Geverifieer Al ons lekke plekke is erkende verblyf
Lekke Pryse Jy sal sukkel om beter pryse te kry en daar is geen versteekte kostes nie
Betaal-opsies Ons aanvaar EFT-, debietkaart- en kredietkaart-betalings
Eerlike advies Ons lekke agente is hier om jou te help

'n Wegbreek vir elke gier

Lekke by die see

Bosveldblyplekke

Wildkykwegbreke

Wittebroodbestemmings

Die Wynlande

Die rivier roep

Kuier in die Karoo

Blommekyk

Walviskyk

Weskus-waters

Lys jou blyplek by ons!

Op soek na meer inligting om jou blyplek te lys?

Ons help graag.

Doen aansoek

Hoekom gaste ons kies

14 ure gelede
"LekkeSlaap beskik oor 'n groot verskeidenheid plekke, als wat jy nodig het vir 'n vakansie op een blad. Ek beveel dit beslis aan vir ander."

- Gerrit O

1 dag gelede
"Was nog nooit teleurgestel met julle diens en verblyf nie. Julle is hulpvaardig en 'n plesier om mee te bespreek. Dankie."

- ( J.p.) Nonnie D

1 dag gelede
"Baie goeie site om besprekings te doen en baie bekostigbare pryse. Dankie LekkeSlaap. Sal julle altyd gebruik."

- Sarahne D

1 dag gelede
"Ek sal julle oor en oor gebruik. Julle dienste is net puik!!! Hou so aan en baie dankie vir julle professionele dienste."

- Julie V

2 dae gelede
"Excellent and timely service with regular updates and reminders, including all the required information about one's booking. Keep it up."

- Nokuzola M

2 dae gelede
"Baie beïndruk met die diens wat ons ontvang het. Ons sal beslis weer van julle gebruikmaak. Dit het ons reis en verblyf vergemaklik."

- Em's S

3 dae gelede
"Gebruik LekkeSlaap al jare. Enige issues word gou uitgesorteer. Daar is altyd iemand beskikbaar om te help."

- Sigrid V

3 dae gelede
"Lekker Slaap bied nie net 'n slaapplek nie, hulle gaan uit hul pad om dit soos 'n huis te laat voel. Julle is tops."

- Jan C

3 dae gelede
"Hulle het heeltyd my up to date gehou met my bespreking - Was lekker om te weet alles is in plek sonder om agter die verblyf aan te bel."

- Daniélle K

3 dae gelede
"You guys are the best when it comes to bookings. I love the fact that you don't have to wait for someone to send you a quote or invoice."

- Sino M

5 dae gelede
"I really enjoy the site, great selection of properties that resonate with me, and I am so happy to support a local booking site."

- Grant F

5 dae gelede
"Baie dankie dat julle so op jul pos is, elke keer wanneer ek 'n gemaklike, bekostigbare plekkie soek. Sal jul altyd gebruik."

- Ashlin B

5 dae gelede
"Vriendelike diens gekry, vrae is beantwoord. Goed georganiseer. Sal beslis weer julle dienste gebruik."

- Theunis L

6 dae gelede
"Hierdie was my eerste geleentheid wat ek van LekkeSlaap gebruik gemaak het en ek sal beslis weer. Julle was tops."

- Jaco G

6 dae gelede
"We always receive excellent service when booking through LekkeSlaap. They are our go-to for any accommodation booking."

- Bianca V

6 dae gelede
"LekkeSlaap is always the first website I go to as their map is so user-friendly as well as their variety of places to stay."

- Susan F

6 dae gelede
"LekkeSlaap se kommunikasie is uitstekend. Dis waar ek altyd eerste gaan soek vir akkommodasie en jul stel nooit teleur."

- Yolandi B

6 dae gelede
"Dankie LekkeSlaap, julle vriendelike diens is tops. Kom altyd terug met 'n oproep en is baie behulpsaam."

- Niklaas T

6 dae gelede
"Soos altyd wonderlike diens van LekkeSlaap gekry en ek sal hulle beslis weer gebruik vir my volgende wegbreek!"

- Derryck D

7 dae gelede
"I'm definitely going to use LekkeSlaap all the time when booking an accommodation. The service is amazing."

- Zama M

1 week gelede
"LekkeSlaap is net die beste om fantastiese en waarde vir geld akkommodasie te kry. Sal dit enige tyd aanbeveel!"

- Wilfred D

1 week gelede
"Ons verblyf was heerlik. Stil en rustig. Eenheid is baie netjies en die gasheer is baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar bly."

- Liezel V

1 week gelede
"The best booking system! Regular updates, professionalism, and communication set you apart from the rest! Excellent!"

- Jeremy O

1 week gelede
"Deur LekkeSlaap te gebruik weet ek wat ek kan verwag van die akkommodasie en wag daar nie onwelkome verrassings nie."

- Pieter O

1 week gelede
"I really liked that I was sent a WhatsApp close to my stay with all necessary information, including a pin location."

- Erica D

1 week gelede
"Always a pleasure booking my stay with LekkeSlaap. Many bookings and I always feel looked after and taken care of by LekkeSlaap. Thank you."

- Tim P

1 week gelede
"Dankie vir LekkeSlaap se vriendelike diens, julle is altyd behulpsaam. Ons sal definitief LekkeSlaap vir vriende en familie aanbeveel."

- Yvonne V

1 week gelede
"LekkeSlaap is the best agency, and the fact that the moment you pay, it reflects at the same time to them, I love that."

- Gladys M

1 week gelede
"They go the extra mile to help with booking and questions about booking. I will always use them; nice, friendly people and service is 100%."

- Marie K

1 week gelede
"LekkeSlaap is tops. Dis 'n platform waar jy altyd goeie slaapplekke kry in Suid-Afrika / Namibië. Hulle kliëntediens is van topgehalte."

- Lydia B

1 week gelede
"Everything we have become accustomed to in terms of excellent customer service and high-quality places at competitive prices."

- Megan A

1 week gelede
"Ek gebruik al LekkeSlaap vir 'n paar jaar. Was nog altyd baie maklik en het nog nooit 'n probleem gehad nie."

- Mynhardt S

1 week gelede
"Dit wat ons gesoek het op LekkeSlaap, is dit wat ons gekry het. Ons boek altyd deur LekkeSlaap, nog nooit verkeerd gegaan met dit nie."

- Louise S

1 week gelede
"Maklike keuses met die beskikbare inligting. Vinnige terugvoer van agent. Herinnering van bespreking. Alles so gerieflik."

- Gert V

1 week gelede
"LekkeSlaap is my eenstop 'reisagent' waarmee ons 99% van al ons oornagbesprekings doen vir werk en vakansiebesoeke in SA."

- Willie N

1 week gelede
"LekkerSlaap is vir my beslis die gerieflikste besprekingsfasiliteit om met gemoedsrus jou volgende vakansie by te bespreek."

- Stephen S

1 week gelede
"Question re booking were answered promptly at all hours of the day 24/7!! I greatly appreciate your customer service! Baie, baie dankie!!!"

- Enid D

1 week gelede
"Ek gebruik net LekkeSlaap as ek verblyf soek. Die webblad is gebruikersvriendelik, en kliëntediens uitstekend."

- Martie V

1 week gelede
"Rochell is so 'n hulpvaardige bedprekingsagent. Sy het uit haar pad gegaan om ons te help met ons bedprekings. Dankie, Rochell."

- Maria H

1 week gelede
"I made a mistake with the dates of my recent booking, LekkeSlaap together with the manager of the venue changed my dates within minutes."

- Cecil M

Besoek ons met enige toestel

Laai ons selfoon-app af

LekkeSlaap is ten volle met jou selfoon versoenbaar. Laai die app van die App Store af.

Soos gesien in

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456