Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zongororo Mountain Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
René H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Lekker gebly. Lekker gekuier. Lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Die gasvrou was fantasties gewees en het ons regtig baie tuis laat voel. Ons sal definitief weer terug gaan. Die uitsig was asemrowend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlik. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Was baie lekker en die gids Stephan is a must have. Dit was baie aangenaam. Die enigste ding waaraan hulle moet werk, is om die woonstel daagliks skoon te maak. Swembad was vuil.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Vriendelike diens. Baie netjiese plek en waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gini V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Plaas atmosfeer. Ons het 'n heerlike naweek gehad en die kinders het die plaasatmosfeer verskriklik geniet. Die hikingroetes is baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Cornelius G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Soos bo genoem, daar is 'n besondere aangename atmosfeer by die plek. Ons sal enige t. Die huislike plaasatmosfeer was baie aangenaam om te ervaar. Honde, perde en eende. Ons het dit baie geniet. Sal dit sterk aanbeveel, veral vir volgelinge van Christus.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit E
1 nag Saam met vriende
4.6
Mei 2023

Vriendelik ontvang, baie netjies en skoon, goed toegerus en uitstekende waarde vir geld. Ons is geakkommodeer in "the Shack" en het na donker en in die reën daar opgedaag en ongelukkig het (vermoedelik) 'n klep probleem die vloei van warm water benadeel. Toegang na die Shack is 'n lang trap (nie ideaal vir ouer persone) en na die perseel via 'n laagwater brug oor die Elandsrivier wat 'n vloed risiko inhou. Ongelukkig kon ons weens ons laat aankoms en vroeë vertrek nie die pragtige omgewing geniet en waardeer nie. Beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Baie lekker gekuier. Veilige omgewing, baie rustig, ontvang met varsgebakte broodjies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Zongororo Mountain Lodge
Thank you for staying with us and for your kind words. Blessings.

Anton C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2023

Ontspanne en uitgerus. Baie rustig, awesome mense en baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elsa
Zongororo Mountain Lodge
Thank you for taking the time to review us. We loved having you stay on the farm. We hope to see you again in the future.

Udine B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2023

Gasvry, gemaklik. Ons het net 1 aand oorgeslaap op pad Krugerwildtuin toe, maar het ons kuier geniet. Ons is baie gasvry ontvang en die vars verwelkomingsbroodjies was baie waardeer. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal vir seker weer in die toekoms daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornhoek Plaas JT 341, Porsie 14, Waterval-Onder, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e4f423b2c800f493cacb6b953fa4f4914edc844ed038d6c008becd027eec4018b526ad33c2d3e4b97c21a8c45a3e76178e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Farm Doornhoek JT 341 Portion 14 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.64587 30.375213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang