Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Durban
4.3/5
volgens 897 resensies

Lees regte resensies van Durban van 897 geverifieerde gaste.

Indien jy Durban besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Durban.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Durban Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Durban accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Durban akkommodasie

Bladsy 10 - 511 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R1 025
per nag (plek vir 3)

The Sails bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel in die Point Waterfront, 'n hawedorp by die i...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R1 025
per nag (plek vir 3)

Vanaf
R2 520
per nag (plek vir 6)

242 Spinnaker Penthouse is 'n pragtige dakwoonstel wat selfsorgverblyf in die Spinnaker-kompleks in Point Waterfron...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Wasgoeddiens
Vanaf
Vanaf R2 520
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)

302 Point Bay is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Point Waterfront, Durban en is smaakvol versier. Die woonste...

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense

3 on Rockhaven is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Pinetown, KwaZulu-Natal bied. Die verblyf spog met '...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)

1301 Golden Sands bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat in North Beach in Durban geleë ...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense

Classic family Home Basisha is in Westville, KwaZulu-Natal, en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met antieke ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)

14B Point Bastille is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel in 'n kompleks wat na die strand front in Point Waterfront...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Selfsorg
Skoonmaakdiens Op Versoek
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)

19 Eastpoint bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die Eastpoint-kompl...

Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Satelliet-TV
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)

301 The Quays is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Point Waterfront, Durban. Hierdie woonstel bied 'n u...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Wasgoeddiens
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)

161 The Spinnaker bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle 3-slaapkamerwoonstel, in 'n gewilde gebou in Durb...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
24-uur Ontvangs
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)

Voel die wit sand onder jou voete terwyl dolfyne op die horison baljaar. Ry op 'n riksja langs die promenade en drink 'n skemerkelkie by 'n kosmopolitaanse kuierplek. Ruik die geur van kerrie en smul aan 'n bunnychow, terwyl jy rustig raak in Durban se vriendelike en ontspanne atmosfeer. Hardloop op...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem