Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Mpumalanga
4.4/5

Lees regte resensies van Mpumalanga van 10162 geverifieerde gaste.

Indien jy Mpumalanga besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Mpumalanga.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mpumalanga Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mpumalanga accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mpumalanga akkommodasie

Bladsy 10 - 1740 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R4 000
R4 000 R3 600
per nag, vir 10 mense

Crowned Crane View is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 10 gaste in die dorpie Wakkerstroom. Dit het 'n koningingr...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf R4 000
R4 000 R3 600
per nag, vir 10 mense

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)

Leopard Crest is 'n bekoorlike vakansiehuis in Marlothpark. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense

Troutways Private Retreat is ’n kunsvlieghengel-venue 2 km vanaf Waterval Boven in Mpumalanga. Die oord hou reënboo...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R920
per nag, vir 2 mense

Raka Cottage

Selfsorg in | Sonheuwel, SonheuwelMpumalanga
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)

Raka Cottage is 'n vrystaande kothuis wat skuil in 'n beboste tuin op die eienaar se perseel. Mbombela (Nelspruit) ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf R950
R950 R808
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 322
R1 322 R925
per nag, vir 2 mense

Aan de Vliet Vakansie Oord skuil in die prentjiemooi Sabievallei aan die Sabierivieroewer en is net 8 km van Hazyvi...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Vanaf R1 322
R1 322 R925
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 785
per nag, vir 4 mense

Chetnole Cottage is 'n selfsorgkothuis wat in 'n rustige woonbuurt in Wakkerstroom geleë is. Hierdie bekoorlike dor...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 785
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense

Miramichi Guest House is 'n selfsorghuis in die Oak Lane-landgoed in Dullstroom. Die huis is na aan die berge en om...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
R3 250
per nag (plek vir 8)

Call of the Fish Eagle bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n luukse dubbelverdiepinghuis in die Marlothpark Bewarea...

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R1 490
per nag (plek vir 2)

Crocodile Kruger Safari Lodge is in Marloth Park in 'n natuurreservaat aan die oewer van van die Krokodilrivier met...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 490
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R690
per nag (plek vir 6)

Bos-Geluk Huis is sentraal in Marlothpark geleë en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis makli...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 6)

“Jy het nie 'n graad nie en jy het nie 'n kredietkaart nodig nie ... om in die agterplaas soos 'n kind te baljaar en in die verte van 'n krans af te staar. Die gelukkigste wat ek ooit was - op die naat van my rug in 'n natuurreservaat” sing die Heuwels fantasties, en dié woorde weerklink in Mpumalanga....

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem