Indien jy Plettenbergbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Plettenbergbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Plettenbergbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Plettenberg Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Plettenbergbaai akkommodasie
Bladsy 10 - 429 lekke plekke om te bly
Castle Holiday is 'n moderne en stylvolle woonstel in 'n veilige vakansie-oord in Plettenbergbaai. Die woonstel bie...
The Dunes Studio 11 is 'n lieflike woonstel in die veilige Dunes Resort in Keurboomstrand. Dit is ideaal vir 'n weg...
Number One is 'n pragtige vakansiehuis wat selfsorgverblyf op die Bowtie Privaatlandgoed in Plettenbergbaai bied. D...
Mare Nostrum Sweet Sixteen is ’n lieflike vakansiehuis in ’n veilige kompleks in Keurboomstrand. Dié kusdorp is aan...
Gulls Way is 'n bekoorlike hout-strandkothuis in Keurboomstrand naby Plettenbergbaai. Dit is ideaal vir gaste wat o...
Casa Constance is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat slaapplek aan 8 mense bied in die eksklusiewe Turtle Creek Priv...
The Bayview Hotel bied 36 en suite-kamers, ’n restaurant op die perseel en ’n skoonheidspa. The Bayview Hotel bied...
37 Skerry Vore is 'n ruim selfsorghuis wat in die pragtige kusdorp Plettenbergbaai geleë is. Die dubbelverdieping...
Kom deel in die betowering van Plettenbergbaai. 'n Stukkie paradys tussen Knysna en Stormsrivier wat deel vorm van ...
Eenvoud-on-Entaa bied selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Plettenbergbaai, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek...