Geverifieerde Resensie
Kensington South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kensington South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
Honey Pot Kensington
"Suid-Kensington is 'n goeie verblyfplek vir mense wat in Johannesburg se sentrale sakegebied moet kom. Jy ry in ligte verkeer, beide soggens en saans. Die swaar verkeer is in die teenoorgestelde rigting. Die woonbuurt word baie goed deur hoofweë bedien."
Honey Pot Kensington
"It is a great location, and convenient having the airport, and Eastgate, and the casino very near."