201 L'escalier Cabanas
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 15 Jan 2024 tot 30 Nov 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 7, 201 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4127, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 320R1 056 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
201 L'escalier Cabanas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwoonstel wat smaakvol versier is in 'n kompleks op Amanzimtoti se strandfront. Gaste kan 'n uitsig oor die see van die woonstel af geniet.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Daar is bad- en stortgeriewe. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele en 'n sitarea met 'n slim-TV en DStv-kanale. Daar is 'n balkon met braaigeriewe, 'n buitetafel met 6 stoele en see-uitsigte. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die kompleks bied toegang tot die strand en het 'n gemeenskaplike swembad.
Die eenheid is 170 m vanaf die Toti Mall wat verskeie winkels en restaurante het.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Beach-weg 7, 201 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4127, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 201 L'escalier Cabanas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach-weg 7, 201 L'escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4127, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom