31 On Uitspan
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rensie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Dominique F - Mei 2024
Algehele gradering
Very happy, will come again, highly recommended self-catering establishment!
Hennie V - Apr 2024
Algehele gradering
Die verblyf was perfek vir wat ek benodig het.
Jeandrian F - Jan 2024
Algehele gradering
Beste kuier plek.
31 On Uitspan se terugvoer
Baie dankie. Julle is ook baie netjies en rustig. Altyd welkom om weer te kom. Groete, Rensie.
Adenaan S - Jan 2024
Algehele gradering
It was a secure area and quiet.
Helen B - Jan 2024
Algehele gradering
Very clean and comfortable for an overnight stay.
Wim M - Jan 2024
Algehele gradering
Nuut, skoon, netjies.
Yusree J - Des 2023
Algehele gradering
I had a pleasant overall stay.
Andries B - Okt 2023
Algehele gradering
Is a lekker rustige omgewing!
Michelle B - Sep 2023
Algehele gradering
Ons het baie laat aangekom, so ons het baie min tyd regtig daar spandeer.
Theo V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
31 On Uitspan se terugvoer
Hello Theo
Baie dankie ek is baie bly jul kon lekker rus.
Julle is altyd welkom.
Groete
Rensie
31 On Uitspan
Andries B - Mrt 2023
Algehele gradering
Die eenhede is baie netjies en skoon.
31 On Uitspan se terugvoer
Goeie môre Andries
Jammer om te hoor my plek voldoen nie aan al jou vereiste nie.
Het wel n TV met volle Dstv paket.
I gemak stoel en 1 wit stoel by toonbank wat voldoen om met rekenaar te werk.
Bar yskas
Microwave
Ketel met koffie suiker melk en beskuit.
Lieflike braai area met bankie onder boom vir outstanding.
Groete
Rensie
31 On Uitspan
Patricia G - Feb 2023
Algehele gradering
Enjoyable.
31 On Uitspan se terugvoer
Goeie môre
Baie dankie Patricia
Groete
Rensie
Pierre C - Feb 2023
Algehele gradering
Sal weer oorslaap.
31 On Uitspan se terugvoer
Baie dankie Pierre
Jul enige tyd altyd welkom.
Groete, Rensie.
James D - Des 2022
Algehele gradering
Great.
31 On Uitspan se terugvoer
Hello James, baie dankie julle is altyd welkom. Vriendelike groete. Rensie
Simon V - Des 2022
Algehele gradering
Dit was pragtig en baie lekker.
31 On Uitspan se terugvoer
Hallo Simon,ek is bly jul het jul tydjie hier geniet. Geniet jul Kersfees en voorspoed vir nuwe jaar.
Groete
Rensie
Shanique R - Nov 2022
Algehele gradering
It was very good.
31 On Uitspan se terugvoer
Hi Shanique
Glad you enjoy your stay.
You any time well come
Regards
Rensie
Pietie H - Okt 2022
Algehele gradering
Baie goed ingerigte kamer.
31 On Uitspan se terugvoer
Baie dankie Pietie, jy is altyd welkom. Groete, Rensie
George A - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en veilig.
31 On Uitspan se terugvoer
Baie dankie George
Jy is enige tyd welkom. Baie dankie, jou eenheid was verskriklik netjies.
Groete
Rensie
Serina W - Okt 2022
Algehele gradering
Het my presies gebied wat ek wou gehad het.
31 On Uitspan se terugvoer
Hallo Serina
Baie dankie, jul is enige tyd welkom.
Groete
Rensie
Liesl S - Aug 2022
Algehele gradering
Great stay!
31 On Uitspan se terugvoer
Thank you Liesl.
Regards,
Rensie
Keaghan J - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was lieflik om daar te oornag. Ek sal weer gaan.
31 On Uitspan se terugvoer
Baie dankie Keaghan.
Groete
Rensie
Hennie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Skoon en netjiese wooneenheid en hoogs aanbeveelbaar.
31 On Uitspan se terugvoer
Hi Hennie
Baie dankie, julle is enige tyd baie welkom.
Groete, Rensie.
Lisenka W - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
31 On Uitspan se terugvoer
Baie dankie Lisenka.
Ina D - Feb 2022
Algehele gradering
Goeie verblyf naby die lughawe.
31 On Uitspan se terugvoer
Baie dankie Ina.
Gerard L - Feb 2022
Algehele gradering
Puik diens, skoon, netjies en gemaklik.
31 On Uitspan se terugvoer
Baie dankie Gerard.
Groete
Rensie
Richard B - Des 2021
Algehele gradering
Clean and value for money.
31 On Uitspan se terugvoer
Baie dankie, Richard.
Groete,
Rensie.
Sandile M - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
31 On Uitspan se terugvoer
Baie dankie, Sandile.
Groete,
Rensie.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uitspanstraat 31, Blanco, George, 6530, Wes-Kaap