36 On Boom B & B
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 36, Zastron, 9950, Vrystaat
- Geen kinders onder 13
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
36 On Boom B&B is geleë teen 'n populierbos in die pragtige dorpie Zastron, en het pragtige uitsigte op Aasvoëlkop.
Die 4 kamers is individueel versier, beskik oor privaat ingange en en-suite badkamers, en waarborg onvergeetlike verblyf.
Al die kamers is toegerus met lugversorging en DStv, en daar is 'n swembad waarin jy kan afkoel wanneer die somerhitte jou kou.
'n Volle Engelse ontbyt word teen 'n ekstra koste bedien. Middag- en aandetes is beskikbaar by Neil's Restaurant van Maandag tot Saterdag.
Zastron is op die Maloti-roete, net 32 km van die Makheleng Grenspos na Lesotho en 'n wegbreek na die Oos-Kaap. Dit is dus die ideale oornagplek vir reisigers en sakelui.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Kathy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Boomstraat 36, Zastron, 9950, Vrystaat
- Gaste dink 36 On Boom B & B het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boomstraat 36, Zastron, 9950, Vrystaat
- Geen kinders onder 13