51 On Goodliffe
Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goodliffe-laan 51, Brighton Beach, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 650R1 320 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
51 On Goodliffe is in 'n stil straat in Brighton Beach, Bluff en bied 'n gerieflike selfsorgeenheid aan 7 gaste.
Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Een van die slaapkamers het 'n dubbelbed en sy eie toilet en wasbak.
Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelstapelbed. Almal deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n bad en 'n toilet het. Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke bring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolf, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word.
Die eenheid gebruik koopkrag wat die gas self moet betaal.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar. Klein hondjies word toegelaat met 'n voorafreëling en op ekstra koste en moet te alle tye aan 'n leiband wees.
51 On Goodliffe is 1 km vanaf Bluff Hillside Mall met verskeie winkels en restaurante en 3 km vanaf Brighton Beach en die getypoel vir visvang, duik en branderplankry. Bluff bied 'n wêreldbekende walviskyk-roete en gholf en gaste kan die voëlpark en natuurreservaat besoek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ligging
- Goodliffe-laan 51, Brighton Beach, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Brighton Beach Treasure Beach Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Goodliffe-laan 51, Brighton Beach, Bluff, 4052, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom