African Sky Bush Camp
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mikaela Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Sophia F - Apr 2023
Algehele gradering
'n Heerlike kuier 'n klipgooi van die Orpen hek af. Ons is hartelik ontvang deur Barry en sy vrou. Ons het as vreemdelinge aangekom en as vriende vertrek. 'n Lekker ontspanne naweek met 'n gesellige kuier om die vuur!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orpen Satara-weg, Hoedspruit, 1380, Limpopo