Aloe's Rest Camp
Kry 20% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moddervislaan 1646, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
-
Vanaf
R745R596 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloe's Rest Camp is in die Marlothpark-bewarea net 200 m vanaf die Krokodilrivier wat die grens tussen Marlothpark en die bekende Krugerwildtuin vorm.
Die kamp bied slaapplek aan 8 gaste in 4 permatente. Elke tent het 'n dubbelbed, gehaltelinne, 'n spieëltafel, 'n en suite-badkamer wat privaat is met 'n stort en 'n toilet. Elke tent het sy eie stoep waar gaste hul maaltye kan geniet.
Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en braai-area. Die gemeenskaplike kombuis het 'n gasstoof, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Aloe's Rest Camp bied 'n unieke Afrika-ervaring onder die pragtige sterrehemel en met die klanke van die natuur.
Neem asb. kennis dat die tent ’n spieëlkas het, maar nie kasspasie nie.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 355
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Moddervislaan 1646, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Aloe's Rest Camp het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moddervislaan 1646, Marlothpark, 1320, Mpumalanga