Kry 35% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Apr 2024 tot 15 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 46 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R2 420R1 573 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ardmore bied knus plaasstyl-verblyf wat aandete en ontbyt bedien. Hier is altesaam 17 eenhede, party is oorspronklike grasdakrondawels en die ander is meer moderne eenhede met 'n pragtige berg-uitsigte.
Elke eenheid het slaapplek vir tussen 2 tot 6 gaste. Die eenhede met slaapplek vir 2 gaste het elk 'n koninggrootte-bed en die eenhede met slaapplek vir 6 gaste beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens het. Hierdie eenhede het elk 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en 'n stort óf albei.
Hierdie eenhede het elk 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit WiFi, 'n kaggel, 'n eet- en sitarea in.
Daar 2 swembaddens op die plaas, asook 'n plaasdam met swartbaars en staproetes tussen die plantasies. Daar is ook 'n galery wat die internasionaal bekende Ardmore-keramiekkunsversameling uitstal.
Ander doendinge in die Champagne Vallei sluit in: 'n verskeidenheid staproetes, 2 gholfbane binne 15 minute vanaf Ardmore, tennisbane, riviervlotvaarte, boomtoptoere, vierwielmotorfietsry, voëlkyk, forel- en swartbaarshengel asook perdry. Verder kan jy besoek aflê by die Spioenkop Slagvelde, plaaslike rotskuns gaan bewonder of besoek Spioenkop Wildreservaat waar jy 'n saalsafari tussen die renosters en kameelperde kan geniet, gaan luister na die Drakensberg Seunskoor, sien 'n valkenier in aksie, besoek die Tugela-valle of ry in 'n helikopter.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Alle Etes Ingesluit
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Danie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Jaar gelys 14
Ligging
- Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ardmore Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Champagne Vallei Champagne Castle Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 46 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ardmore Guest Farm, Champagne-vallei, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom