Atlantic Breeze
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerweg 14, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Atlantic Breeze is 'n pragtige selfsorgwoonstel in Seepunt. Dis op die derde verdieping en front na die see. Die woonstel word via 'n hysbak bereik en is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n sakereis.
Dit bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 'n ruim leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel lei na 'n balkon met 'n tafel, stoele en 'n lieflike uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Wees op die uitkyk vir skepe en valskermswewers.
Aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing sluit die Seepuntpromenade in waar gaste langs die kus kan gaan wandel. Hulle kan ook valskermsweef, kajakvaar, die kabelkar teen Tafelberg op neem en die V&A Waterfront besoek. Daar is talle restaurante en markies in die omgewing, gaste kan die Two Oceans-akwarium en die Cape Wheel besoek. asook 'n bootvaart of helikoptervlug geniet. Dan is daar ook wynplase in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 646
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Milnerweg 14, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Milnerweg 14, Seepunt, 8060, Wes-Kaap