B&B Bydieboschies
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Bea Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Rencia E - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang deur Bea.
Arnolia B - Sep 2019
Algehele gradering
Was baie teleurgesteld.
B&B Bydieboschies se terugvoer
Jammer om dit te hoor. Dankie vir jou terugvoering sodat ons goed kan regmaak. Ek gaan weer na die beskrywing kyk. Maar dit behoort duidelik te wees dat dit op 'n werkende boerdery is met varke. Alles van die beste vir julle. Groete Bea
Nana C - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon.
Lees meerPieter K - Okt 2018
Algehele gradering
Perfek vir die doel waarmee ons gegaan het.
Max V - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en gasvry. Stil en rustig, 'n plek om weer asem te skep.
Chris L - Aug 2018
Algehele gradering
Access road problematic: 11km of poorly maintained gravel road.
B&B Bydieboschies se terugvoer
Ek is jammer om te hoor. Aan party goeters kan ons net niks doen nie.
Louiese M - Jul 2018
Algehele gradering
Beautiful place owners are great would definitely recommend it.
Mary Ann S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie rustige plaas omgewing!
B&B Bydieboschies se terugvoer
Dankie. Ek is bly julle het dit geniet!
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Lee-ann H - Mrt 2018
Algehele gradering
A lovely place!
Samantha O - Mrt 2018
Algehele gradering
Amazing experience.
B&B Bydieboschies se terugvoer
Thank you, I am happy you enjoyed your stay and hope to see you a next time.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Chanelle M - Nov 2017
Algehele gradering
Baie awesome plek.
Julian S - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik en rustige ervaring op die plaas.
Peet G - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mooiplaatsweg, Mooiplaats Erf 261, Rayton, 1001, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom