Be Blessed
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Leonie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Reinette T - Mei 2024
Algehele gradering
Goed.
Sanet P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, warm verwelkoming, privaat. Baie dankie!
Menno G - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Linda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Meer as ons verwagting!
Bernard R - Nov 2023
Algehele gradering
A gem.
Charline K - Okt 2023
Algehele gradering
Was vir 'n troue.
Willem D - Sep 2023
Algehele gradering
Alles netjies en in plek.
Karien J - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent!
Chris V - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek en Leonie en Alwyn so goed vir gaste!
Ilze O - Nov 2022
Algehele gradering
Brilliant.
Be Blessed se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike resensie. Net ter inligting, beskik die eenheid oor DSTv Premium Live Steam deur middel van 'n Media Box. Vriendelike groete. Be blesssed.
Hermie V - Sep 2022
Algehele gradering
Puik. Ruim, netjies.
Clarissa B - Sep 2022
Algehele gradering
Alles was puik.
James J - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Steyn V - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, baie spasie en netjies.
Karin K - Mrt 2022
Algehele gradering
Als was soos ons dit verwag het.
Bennie P - Feb 2022
Algehele gradering
Warm verwelkom, netjiese plek.
Marizanne S - Nov 2021
Algehele gradering
Was heerlik. Ruim, skoon en die mense is baie verwelkomend.
Adelle B - Nov 2021
Algehele gradering
Kon nie vir beter gevra het nie. Pynlik netjies en keurig gemeubileer.
Noeline D - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige, gesellige, vriendelike mense.
Engela D - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike oase na 'n lang reis.
Wessel P - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome and extremely clean.
Anneke S - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik, lekker gebly al twee keer. Goeie waarde vir geld.
Morne D - Jun 2021
Algehele gradering
Fantastic
Christa B - Feb 2020
Algehele gradering
Heerlik met baie goeie geriewe en baie netjies!
Robert M - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Danielle G - Jun 2019
Algehele gradering
Pragtige, netjiese en skoon verblyf met puik diens. Dankie!
Willie E - Jun 2019
Algehele gradering
Skoon en netjies en baie goed ingerig.
Mianda T - Mei 2019
Algehele gradering
Asemrowend!
Ronelle G - Mrt 2019
Algehele gradering
Puik verblyf, kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.
Sadia B - Feb 2019
Algehele gradering
Netjiese oornaggeriewe.
Michelle B - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike oornagfasiliteit.
Leon W - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende oornagverblyf. Kan dit aanbeveel en sal self weer bly.
Pieter B - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gasvry. Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.
Stephanus H - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflike, skitterskoon verblyf met baie vriendelike gasvrou.
Christa C - Sep 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Anita J - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker. Sal beslis weer daar wil oornag.
Ronelle G - Jul 2018
Algehele gradering
Puik verblyf wat ons beslis aanbeveel.
Ronelle V - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelik en baie netjies.
Charl V - Jun 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, ruim, veilig en stylvol.
Gys K - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerRiaan F - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en lekker ruim verblyf!
Be Blessed se terugvoer
Ek waardeer julle terugvoer, baie dankie Riaan. Hoop regtig om julle weer te kan huisves.
Seënwense
Leonie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul van Gent-straat 23, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat