Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, gemaklik en veilig.
Beetleloop Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Hoop om jou weer binnekort by Beetleloop te verwelkom.
Vriendelike groete,
Piet & Rina
Danielle M - Des 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Beetleloop Guest House se terugvoer
Baie dankie Danielle. Hoop om julle binnekort weer by ons te verwelkom. Vriendelike groete. Rina
Kayleigh R - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful, friendly owners, clean, easy, comfortable.
Beetleloop Guest House se terugvoer
Thank you for your time and effort in reviewing us. Hope to welcome you back in the New Year.
Kind regards,
Beetleloop Team
Henri V - Aug 2022
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel. Sal weer daar gaan bly.
Beetleloop Guest House se terugvoer
Hendrik, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer die tyd en moeite om terugvoer te verskaf en hoop om jou spoedig weer by Beetleloop te verwelkom.
Beetleloop span
Anelia L - Jul 2022
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring.
Lees meerBeetleloop Guest House se terugvoer
Hallo Anelia, baie dankie vir die puik terugvoering. Ons waardeer julle en dis terugvoerings soos julle sin wat maak dat ons doen wat ons doen. Hoop om julle weer binnekort weer by Beetleloop te verwelkom.
Vriendelike groete
Piet en Rina
Divan B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Beetleloop Guest House se terugvoer
Hallo Divan, baie dankie vir julle positiewe terugvoering, waardeer opreg! Hoop om julle binnekort weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete,
Rina
Amanda V - Feb 2022
Algehele gradering
Wonderlike rustige plekkie in die Laeveld.
Beetleloop Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit opreg! Veilige reis en hoop om julle in die toekoms weer by Beetleloop te verwelkom.
Vriendelike groete,
Piet & Rina
Meisie S - Jul 2014
Algehele gradering
Dit was bo my verwagtinge gewees!
Roelof S - Aug 2013
Algehele gradering
Baie lekker!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beetle Walk 25, Afrit 21, Nelspruit, 1200, Mpumalanga