Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bella Mia Vacation Villa

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 108, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 R1 710 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bella Mia Vacation Villa is in Zinkwazi, 'n bekoorlike dorpie aan die Noordkus van KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 2 ekstra enkelmatrasse, en die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort, terwyl die tweede badkamer 'n bad en stort het.

Die leefarea het 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV, 'n eetarea en kombuis met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser.

Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan op die privaat stoep ontspan, die gemeenskaplike swembad geniet, of 'n dag by die nabygeleë strand deurbring. Zinkwazi spog ook met 'n pizza-wegneemete, 'n strandkroeg by die hoofstrand en 'n restaurant.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal Kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
Enkelbed / Driekwartbed
Ekstra enkelmatras
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
Dubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 108, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 108, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36805d1cfe2d9583c13bc65a751c65fd39808e8e698c081e51d22419a34731e155335d4a596383cabd2397a7452893cb5642?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag (plek vir 8) 108 Nkwazi Drive Zinkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.286273616566 31.438285130878
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem