B @ Home Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Belinda N - Apr 2024
Algehele gradering
Comfortable.
B @ Home Guest House se terugvoer
Good day Amanda,
Thank you for your review, we appreciate your feedback. We apologise for the condition of the floors. Our rooms are newly renovated with new flooring and although the floors are thoroughly cleaned every day, there is still a bit of building dust that settles. We apologise for this inconvenience. We have also repaired the shower that was leaking. Thank you for staying with us, it was a pleasure hosting you.
Kind Regards
B@Home Guest House
Sithembile M - Apr 2024
Algehele gradering
Safe and quiet.
B @ Home Guest House se terugvoer
Dear Sithembile
Thank you for your wonderful review. We appreciate your feedback regarding the WiFi issues you experienced. We have taken it up with our service provider who will come and have a look at it. We enjoyed hosting you and hope to see you again in the near future.
Kind Regards
B@Home Guest House
Jane L - Mrt 2024
Algehele gradering
Excellent!
B @ Home Guest House se terugvoer
Dear Jane,
Thank you for the wonderful review, we really appreciate the feedback. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us. It was an absolute pleasure hosting you and we look forward to hosting you again.
Kind Regards,
B@Home Guest House
Corne E - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie rustige ervaring.
B @ Home Guest House se terugvoer
Liewe Corne
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons is baie bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet. Dit was lekker om jou as ons gas te hê, en ons sien uit daarna om jou weer te ontvang.
Groete
B@Home Gastehuis
Morgan N - Jan 2024
Algehele gradering
Good and clean and fresh!
B @ Home Guest House se terugvoer
Dear Morgan
Thank you so much for your wonderful review, we really appreciate your positive feedback. We are happy to know that you enjoyed your stay with us. It was an absolute pleasure hosting you and we look forward to seeing you again.
Kind regards,
B@Home Guest House
Francisca B - Des 2023
Algehele gradering
Baie dankie. Sal weer oorslaap. Nie kindervriendelik nie.
B @ Home Guest House se terugvoer
Liewe Francisca
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, ons waardeer jou terugvoering. Ons is bly julle het julle verblyf geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
B@Home Gastehuis
Andrew B - Des 2023
Algehele gradering
Hosts very helpful and a great place.
B @ Home Guest House se terugvoer
Dear Andrew
Thank you for your wonderful review. It makes us very happy to know that you and your family enjoyed your stay with us. It was a huge pleasure hosting you and we hope to see you again in the future.
Kind regards,
B@Home Guest House
Riaan D - Des 2023
Algehele gradering
Well located.
B @ Home Guest House se terugvoer
Dear Riaan, thank you for your wonderful review. It makes us very happy to know you enjoyed your stay with us. It was a real pleasure hosting you and your family, and we hope to see you again very soon. Kind Regards, B@Home Guest House.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Elfreda O - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker.
B @ Home Guest House se terugvoer
Liewe Elfreda
Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet. Ons hoop om jou weer te sien.
Groete
B@Home Gastehuis
Petro P - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was goed vir die paar dae, maar ek sal nie weer daar oorbly nie.
Lees meerCarmen C - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful clean and nice decorative rooms, good service.
B @ Home Guest House se terugvoer
Dear Carmen
Thank you for the wonderful review, we are happy to hear that you enjoyed your stay with us. It was an absolute pleasure hosting you and your family and we hope to see you again soon.
Kind Regards
B@Home Guest House
Eben P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, lekker ontbyt, maar matras en stort was nie aangenaam nie.
Lees meerB @ Home Guest House se terugvoer
Goeie dag Eben
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dat jy die probleem met die bed vir ons uitwys, ons was nie bewus dat gaste se kinders die vorige aand die bed gebreek het nie en die bed is dadelik vervang nadat ons jul resensie ontvang het. Ons is jammer om te hoor dat julle gesukkel het met die water se temperatuur, ongelukkig was daar 'n probleem met ons dorp se water voorsiening tydens jul verblyf so die waterdruk was baie laag en daarom het die gas geyser gesukkel om temperatuur te behou. Ons hoop dat julle verstaan.
Groete
B@Home Gastehuis
Jeandre H - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflike stop tussen Rustenburg en Kosibaai.
B @ Home Guest House se terugvoer
Liewe Jeandre
Baie dankie vir jou resensie, ons is so bly om te weet julle het jul verblyf by ons geniet. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
B@Home Gastehuis
Mark F - Jun 2023
Algehele gradering
Excellent and friendly.
B @ Home Guest House se terugvoer
Dear Mark
Thank you for the wonderful review, we are happy to know that you enjoyed your stay with us. It was a pleasure hosting you and we hope to see you again soon.
Kind Regards
B@Home Geust House
Wernus C - Mei 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
B @ Home Guest House se terugvoer
Liewe Wernus
Baie dankie vir jou terugvoering, ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons geniet het. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete
B@Home Gastehuis
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Melanie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig, geen geraas en feel at home.
B @ Home Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer in die toekoms
Hanlie V - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik om hier te bly na 'n lang dag op die pad.
B @ Home Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning Hanlie. Ons hoop om jou sommer gou weer te sien. Veilig wees
Susan W - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
B @ Home Guest House se terugvoer
Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Hoop om julle weer te sien
Ntombikhona K - Nov 2022
Algehele gradering
It was a great experience.
Tracey B - Okt 2022
Algehele gradering
Excellent for a stop over!
Alwyn M - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, vriendelike personeel. Aan te beveel!
Precious M - Aug 2022
Algehele gradering
We had a great stay at the family room of 4. The place was extremely clean and the receptionist and staff were extremely friendly and kind.
Blanche V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Jandri W - Mrt 2022
Algehele gradering
Sakpas, gemaklike oorstaan.
Dirk J - Mrt 2022
Algehele gradering
Neatness personified.
Leone D - Des 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf, alles is modern, skoon en netjies.
Focus Blinds And Shutters Pty Ltd H - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflike oornagakkommodasie.
Attie V - Okt 2021
Algehele gradering
Perfekte selfsorg-oornagstop.
Jana B - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker.
Magda J - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlik.
Willie N - Des 2020
Algehele gradering
Baie mooi plekkie en was lekker stil gewees.
Jacqui O - Des 2020
Algehele gradering
Netjiese, vriendelike verblyf in ’n pragtige kamer.
Johan Q - Nov 2020
Algehele gradering
Fabulous and real quiet environment and the breakfast was fantastic.
Camilla D - Okt 2020
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld vir een aand se oornag.
Una J - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige plek.
Steve M - Mrt 2020
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Evert D - Des 2019
Algehele gradering
Alles wat ek verwag van verblyf vir my gesin gekombineer met vriendelike diens maak dit 'n wenner.
Joek E - Okt 2019
Algehele gradering
Pateties, swak, sleg, noem dit net wat jy wil.
Lees meerMaria D - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, vriendelike diens en lekker ontbyt!
Lizelle J - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was die beste en regtig kon met niks fout vind nie. Ons is ongelooflik tevrede met ons verblyf by B@Home. Sal enige tyd weer daar inboek.
Melanie T - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was definitief waarde vir jou geld.
Anna-bè C - Jun 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Adrienne C - Jun 2019
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld.
Marthinus C - Feb 2019
Algehele gradering
Puik verblyf en skoon.
Leon L - Feb 2019
Algehele gradering
Sal dit beslis aanbeveel.
Lelanie S - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik ingerigte kamers.
Justin B - Jan 2019
Algehele gradering
Average.
John En Danita M - Nov 2018
Algehele gradering
Ons sal B@Home Guesthouse definitief aanbeveel.
Ronel M - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlik ontspan in 'n pragtige omgewing.
Anne H - Okt 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en heerlik stil.
Stuart F - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome experience as always.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Pierre B - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker, net wat mens nodig het vir 'n in en 'n uit.
Bertus N - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Mavela P - Mei 2018
Algehele gradering
Hospitality.
Danie C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam met ruim kamers.
Nic C - Mrt 2018
Algehele gradering
Baie skoon en netjies
Jo-ann S - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjiese kamers en badkamers. Vriendelike diens. Wat 'n plesier!
Annestine V - Des 2017
Algehele gradering
Excellent.
Pietro K - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi, ruim, netjies en skoon. Het alles wat nodig het.
Braam V - Okt 2017
Algehele gradering
Beslis een van die beste gastehuis verblyf wat ek nog gehad het!
Anton L - Okt 2017
Algehele gradering
Excellence.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Voortreflikheid.
Het elke oomblik by dié gastehuis geniet. Alles is voortreflik aangebied op 'n vriendelike wyse. Dankie, sal weer so maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mark R - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was gerieflik en baie goeie diens.
Charl W - Aug 2017
Algehele gradering
Great with great friends.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Great met great vriende.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hendrik B - Jul 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Daleen O - Jun 2017
Algehele gradering
In Transito vanaf Mosambiek na Hoedspruit.
Lees meerEwoud P - Mei 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Thobile S - Apr 2017
Algehele gradering
The staff was friendly, breakfast was great and it was very neat. I enjoyed my stay.
Elsbeth T - Apr 2017
Algehele gradering
Baie gerieflike oornagverblyf.
Gerard M - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was heel fine en die plek was mooi skoon.
Nicolene N - Jan 2017
Algehele gradering
Aangenaam verras - fantastiese gastehuis.
Nicole N - Okt 2016
Algehele gradering
Dit het soos 5-ster-verblyf gevoel.
Erika S - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige plek! Baie dankie vir die gasvryheid!
Zelda J - Aug 2016
Algehele gradering
Baie tuis gevoel!
Lees meerLaurie B - Jun 2016
Algehele gradering
So skoon en netjies!
Hartmut J - Apr 2016
Algehele gradering
Baie nuut en netjies.
Mareika N - Apr 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Helena L - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig gelegen en van alle gemakken voorzien.
Patrick S - Feb 2016
Algehele gradering
New, clean and tidy.
Ian H - Des 2015
Algehele gradering
Great.
Etienne N - Des 2015
Algehele gradering
Gerieflik.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 33 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Jagerstraat 13, Piet Retief, 2380, Mpumalanga