Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Black Rock Beach Cottage

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Colleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Rest, rest, rest. Then the owner contacted us earlier on Friday to let us know that the Cottage was ready for us. When we arrived, everything was sorted. Fridge on, windows open and just the best feeling. We enjoyed every minute of the rest of the weekend. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhardt O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Ons het baie gemaklik gebly. Alles wat nodig is, is voorsien. Die woonstel is ruim en alles wat nodig is, is beskikbaar. Die omgewing is heerlik stil en die strand was maklik bereikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrien M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Waaiers en strand! Baie goed geleë! Goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casey G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Enjoyable. Very clean and comfortable. Take your own toilet paper as only 1 roll was provided for 4 adults for 3 days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Fantastic in all aspects. Very good. Only problem I see is the gate is always open and the guard was never seen except in the afternoon when I arrived.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Was baie lekker dankie. Gerieflik als gehad wat nodig het. Goed toegerus. Aircon was 'n lifesaver. Lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Kuier was goed. Toilet papier kon meer gelos het as een rol per badkamer, omdat die verblyf nie vir so lank was nie en omdat 'n R500.00 skoonmaakfooi gevra word. Fotos moet van hulle webwerf afgehaal word, aangesien daar geen swembad is nie. Voorstel is vir 'n opvouwasgoeddroograkke, omdat dit bietjie gereën het. Nerens is daar plek vir die swemhanddoeke om op te hang nie. Die groot asblik in die kombuis was 'n pluspunt. Verder was die verblyf goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Eenvoudig net puik. Baie dankie. Pragtige ligging op mooiste strand. Alle vertrekke is ruim en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maritza M
Lang verblyf Gesin met tieners
1.6
Jul 2024

Die verblyf is naby die see, jammer daar was geen see-uitsig nie. Nee, die verblyf was teleurstellend. Die fotos op die webwerf is misleidend. Dit is glad nie hoe ons die plek voorgestel het nie. Die wag op die erf het Sondag kort-kort kuiergaste ontvang. Elke keer as jy daar is, is daar 'n nuwe gesig op die erf. Dit het ons onveilig laat voel, asook geen privaatheid nie. Die erf en huis kort baie "TLC". Daar is baie potensiaal as dit reg bestuur word. Baie bouval wat onnodig rondlê. Dit is 'n gevaar vir klein kinders.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Sonja L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Safe, dog friendly and direct access to the beach. The area is like a gated community, with only 1 supermarket and no garage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 155
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 101, Zinkwazi, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA513994289c12879964fa07456d981cf0dbfec696f12be6d111f87f23d44cde8f37fda3ddbaa16bd79f3600392323476f3afb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 155 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 101 Nkwazi Drive Zinkwazi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.285187627659 31.440669444844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang