Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blomvlei Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Leandre S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Oulik ingerig en heerlik gebly. Oulike plekkie wat goed ingerig is en die gasheer en gasvrou was dierbaar. Het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John Roy V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2023

Sal enigetyd iemand soontoe verwys. Ruimte en netheid was opvallend. Die mense was vriendelik en baie behulpsaam. Privaatheid was ook 'n prioriteit waarvan ons baie gekry het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois U
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Awesome. Very nice! Very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Blomvlei Garden Cottage
Dankie ons hoop om julle weer te sien. Groete

Irma D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Baie gerieflik, met alles wat 'n mens nodig het. Lizet en Kobus is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Blomvlei Garden Cottage
Dankie Irma. Dit was heerlik om julle te ontmoet. Kom asb weer!

Corné H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie aangenaam, rustig en veilig. Absoluut sentraal geleë. Die vriendelikste gasvrou ooit. Ons het reeds al ons familie en vriende aanbeveel om by Blomvlei oor te bly. Absoluut aangenaam in alle aspekte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Blomvlei Garden Cottage
Dankie Corne. Dankie vir julle begrip met die alarm malligheid op n Saterdagaand. Julle moet asb weer kom kuier. Groete

Pauline B
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Veilige en gemaklike kuierplek. Lieflike verblyf met al die nodige toebehore! Warm ontvangs deur eienaars en baie behulpsaam met enige versoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Blomvlei Garden Cottage
Dankie Pauline. Julle was sulke maklike gaste. Sterkte met woefie Bruno. Kom asb gou weer!

Jana G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Die beste blyplekkie in die Kaap. Ons moes aan 'n sportbyeenkoms deelneem in die noordelike voorstede. As gevolg van Covid is ons skrikkerig vir groot groepe en hotelle. Wat 'n wonderlike huisie! Ons het heerlik gebly. Die fasiliteite is perfek, die uitsig is asemrowend wanneer die son sak en die gasheer en gasvrou is wonderlike mense. Ons kan nie die huisie genoeg aanbeveel nie. Ons reis baie en hierdie verblyf is in ons top-3 van alle tye.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizet
Blomvlei Garden Cottage
Baie dankie Jana. Dit was 'n voorreg om julle te leer ken en te huisves. Geluk met die swemprestasies. Hoop ons sien mekaar weer. Mooi loop.

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Woonstel was heerlik skoon en gerieflik. Die gasvryheid was uitstekend. Lizet, baie dankie vir julle gasvryheid en uiters vriendelike diens. Dankie aan jou man vir die hulp met ons vervoer probleem. Die woonstel was ruim, baie skoon en netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizette L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Aangenaam, veilig, heerlik! Alhoewel ons deur die dag rondgery en gekuier het, was dit 'n heerlike plekkie om saans na terug te keer. Kobus en Lizette het ons werklik tuis laat voel en seker gemaak dat ons niks kortkom nie. Die uitsig is pragtig, die omgewing stil en ons het heerlik warm geslaap. Ons sal beslis weer daar gaan aanklop wanneer ons in die Kaap sou gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Home away from home. Heerlik gebly. Alles wat jy nodig het is daar. Skoon en ruim. Stil en veilige omgewing. Sal definitief weer daar oorbly en kan dit verseker aanbeveel. Ons gasvrou was baie vriendelik en het ons sommer gou tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lizet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-singel 19, Welgemoed, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4MDlmMzNiLTU4MmQtNGExYy1iZTI3LTkxNGM1NTA3MWIyNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 19 Van Der Merwe Crescent Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.879975135645 18.619800991402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang