Bontebok House
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Drie Kuilen Natuurreservaat, Montagu, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bontebok House bied gerieflike verblyf vir groot groepe, gesinne of vriende in Drie Kuilen Natuurreservaat in Montagu. Drie Kuilen is sentraal in die reservaat geleë en is naby 'n dam wat dit die ideale ligging vir wateraktiwiteite maak.
Hierdie huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel geskik vir 4 toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel.
Buite is daar 'n eet- en braai-area met 'n uitsig oor die dam en op die berge. Daar is 'n privaat terras met 'n houtvuurwarmbad.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Bontebok House sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Elena Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die R318, Drie Kuilen Natuurreservaat, Montagu, 6875, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R318, Drie Kuilen Natuurreservaat, Montagu, 6875, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom