Bushdoor Retreat
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Karla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Elaine H - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige, verwelkomende omgewing.
Naomi H - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, skoon, baie mooi omgewing.
Bushdoor Retreat se terugvoer
Naomi, baie dankie, dit is maklik om 'n diens te lewer vir sulke fantastiese mense. Julle moet beslis weer kom kuier.
Betsie P - Feb 2024
Algehele gradering
Rustige naweek.
Bushdoor Retreat se terugvoer
Dankie Betsie, dit was wonderlik om julle hier te hê.
Groete,
Karla
Thuli T - Jan 2024
Algehele gradering
A quiet place to visit with family or friends.
Jacques K - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en pragtig.
Amelda S - Jan 2024
Algehele gradering
Tranquil.
Bushdoor Retreat se terugvoer
Thank you, Amelda.
Deoon V - Nov 2023
Algehele gradering
We enjoyed all of the facility, swim, braai and darts.
Bushdoor Retreat se terugvoer
Thank you Deoon, it was a pleasure having such great guests as your family to serve.
Regards,
Karla
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Chanel L - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlike, vriendelike plek.
Bushdoor Retreat se terugvoer
Baie dankie Chanel. Julle awesome mense. Groete. Karla
Iva B - Okt 2023
Algehele gradering
It was the most wonderful experience, restful, friendly, and value for money ever.
Bushdoor Retreat se terugvoer
Iva, thank you so much, it was great meeting and getting to know you. Regards. Karla
Roelof B - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier as familie en vriende.
Bushdoor Retreat se terugvoer
Baie dankie Roelof, kom kuier weer.
Karla
Louise D - Aug 2023
Algehele gradering
Bushdoor was 'n baie aangename verrassing. Karla en haar man het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Alles wat 'n mens nodig het, is beskikbaar. Ons gesin gaan beslis weer Bushdoor bespreek, die keer saam met 'n groepie vriende.
Bushdoor Retreat se terugvoer
Baie dankie Louise, dit was awesome om sulke oulike mense soos julle as gaste kon ontvang.
Groete
Karla
Charlotte M - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtige plek en waarde vir geld.
Bushdoor Retreat se terugvoer
Baie Baie dankie Charlotte, dit is net n plesier om mense soos julle goeie diens te kan gee. Kom kuier weer.
Groete
Karla
Jeandre K - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Bushdoor Retreat se terugvoer
Dankie Jeandre,
Dit was gaaf om julle te ontmoet.
Groete
Karla
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Geelvisstraat 462, Kranspoort Vakansiedorp, 1050, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom