Caradoc House
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 214, Muizenberg, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R2 160 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Caradoc House is 'n vakansiehuis in die hartjie van Muizenberg en is ideaal vir gesinne of vriende.
Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die huis bied 'n uitsig oor die Muizenberg-oseaan. Verder is dit ook naby die strand en verskeie geskiedkundige plekke in die Muizenberg-area, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na 'n kulturele ervaring.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Daniel Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 33
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Hoofweg 214, Muizenberg, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Caradoc House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Muizenberg Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 214, Muizenberg, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap