Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 172
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Thea L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie aangename herinneringe.
Gavin W - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier.
Elrika D - Mei 2024
Algehele gradering
Netjiese skoon verblyf met als wat mens nodig het vir oorslaap op die N7 roete.
Sisca D - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig.
Angela W - Mei 2024
Algehele gradering
Immaculate apartment.
Nadene B - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, goeie waarde vir geld.
Marelize D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker kuier in 'n baie lekker plekkie gewees.
Hannelie V - Apr 2024
Algehele gradering
Eenheid is netjies, goed toegerus en gerieflik. Ook geleë in 'n mooi omgewing.
Stephanie C - Apr 2024
Algehele gradering
Warm, comfy, safe, all the amenities - just like home.
Willie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Plek is lekker stil en veilig en ruim.
Edwin P - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, goeie diens.
Madelene V - Mrt 2024
Algehele gradering
Extra skoon, netjies, privaat en gasvry.
Jorika H - Feb 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Jos N - Jan 2024
Algehele gradering
Netjes. Rustig. Veilig. Super.
Hannah D - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Carien O - Jan 2024
Algehele gradering
Marvelous, peaceful, excellence!
Jacques B - Jan 2024
Algehele gradering
Was net vir een aand, maar 'n baie lekker oorslaapplek tussen die Kaap en Nam.
Christopher C - Jan 2024
Algehele gradering
Great place to stay.
Juan V - Des 2023
Algehele gradering
Very nice clean modern accommodation. Felt like home.
Angie M - Nov 2023
Algehele gradering
Lovely unit, would recommend.
Henriehetti L - Nov 2023
Algehele gradering
Die bed by verblyf is amper vir my die belangrikste en ons het heerlik geslaap.
Kwartus S - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelik, skoon, netjies en gerieflik.
Irma K - Okt 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Lees meerIlze P - Okt 2023
Algehele gradering
Ideale oornag akkommodasie.
Anton G - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie goed toegerus.
Johan D - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig en baie netjiese plek.
Franco S - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely worth every cent spent!
Kevin H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Chantal S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Rajeshree N - Sep 2023
Algehele gradering
Best place in Springbok.
Betsie C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie oulike verblyfopsie.
Suzette S - Sep 2023
Algehele gradering
Best and safest place in Springbok.
Marnus S - Sep 2023
Algehele gradering
Uitstekende akommodasie in Springbok.
Trezlin D - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasmagories.
Debbie V - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful place.
Fanie L - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Mariette S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie in 'n veilige buurt.
Paul & Adeline C - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvang, netjiese en ruim eenheid, wat goed ingerig is.
Theo K - Aug 2023
Algehele gradering
Voldoen aan verwagtinge.
Hettie B - Aug 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Marietjie V - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflike, stylvolle akkommodasie.
Thomas V - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie.
Madelle L - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Danie C - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en goed toegerus.
Jaco B - Jul 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en uitgerus vir volgende reis.
Mariaan H - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Hester was baie behulpsaam. Sal beslis weer daar tuisgaan.
Morne K - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Jodri L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Frederik K - Jun 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig.
Rose T - Jun 2023
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Luda R - Jun 2023
Algehele gradering
Ons was moeg gery vanaf Windhoek. Wat 'n wonderlike plekkie om die nag ons batterye te laai!
Jacky M - Mei 2023
Algehele gradering
Great, great, great. It was truly one of the best places I have ever stayed.
Leandra S - Mei 2023
Algehele gradering
Wonderlike plekkie, "home away from home".
Mariaan C - Mei 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
G L - Mei 2023
Algehele gradering
Het uit hul pad gegaan om ons te verwelkom.
Jacqueline P - Mei 2023
Algehele gradering
Mooi rustige ruim plekkie gewees.
Andrea J - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik en goed ingerig.
Johann H - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Natasha M - Apr 2023
Algehele gradering
Neat and tidy accommodation. It has everything you could need, definitely worth it!
Llewellyn D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig. Netjiese en veilige plek. Is modern uitgelê en die uitsig is asemrowend.
Eon D - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker.
Anneke M - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik en ruim. Beddens slaap baie lekker.
Nicky S - Mrt 2023
Algehele gradering
Dis nou absolute waarde vir geld. Ek bly definitief weer 'n volgende keer daar.
Louis & Florence V - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitmuntende blyplek.
Anneen O - Feb 2023
Algehele gradering
Puik oornagplek, waarde vir geld.
Elmaré V - Feb 2023
Algehele gradering
Dis die 3de keer dat ons in Chef's @ 6 slaap. Altyd tevrede.
Bridget W - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect accommodation.
Christopher C - Jan 2023
Algehele gradering
Perfect.
Jacob C - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en alles wat jy nodig het.
Susan W - Des 2022
Algehele gradering
Wonderful place to relax after a long day on the motorcycle. Town is close by.
Reinardt D - Des 2022
Algehele gradering
Pragtig skoon!!
Michelle D - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede se terugvoer
Hi Michelle,
Ons parkering is baie groter as n standaard parkering.
Dit is 10m x 5m en U het 2 parkeer plekke tot u beskikking gehad vir u voertuig en karavaan.
Elmaré V - Des 2022
Algehele gradering
Tweede keer wat ons daar slaap. Baie tevrede!
Catherine V - Des 2022
Algehele gradering
Alles was tops, rustig, skoon, perfekte ligging. Baie lekker gebly.
Ansa R - Okt 2022
Algehele gradering
Oornag op pad terug van Namibië.
Petula R - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese, smaakvolle plek wat baie goed toegerus is.
Liezl M - Sep 2022
Algehele gradering
Clean and lovely unit.
Marletta K - Sep 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en die vooraf inligting en reëlings om in die eenheid te kom was baie deeglik.
Adri N - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het gesukkel om die TV aan te kry.
Nic G - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Kevin R - Sep 2022
Algehele gradering
Awesome stay in Springbok.
Elsa N - Sep 2022
Algehele gradering
Een van die mooiste plekke wat ek nog bespreek het.
Marléne B - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker en netjiese verblyf.
Louis V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie geniet. Presies wat ek verwag het.
Louise M - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Hennie B - Aug 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Roelf V - Aug 2022
Algehele gradering
Pynlik netjies en skoon.
Sanja V - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker plek.
Alan R - Aug 2022
Algehele gradering
Out of this world!
Annetta J - Aug 2022
Algehele gradering
5-ster-verblyf.
Erika S - Aug 2022
Algehele gradering
Baie luuks en vriendelik.
Hannes B - Aug 2022
Algehele gradering
'n Fantastiese gastehuis om in tuis te gaan!
Tossie M - Aug 2022
Algehele gradering
Uitmuntende oornag of langer.
Rudolf R - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Elmaré V - Aug 2022
Algehele gradering
Dit gaan ons eerste keuse oorslaapplek op Springbok word!
Monica V - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike moderne verblyf. Lorainne is 'n ware juweel en haar goeie diens was wonderlik. Baie mooi plekke gesien om Springbok.
Janet R - Aug 2022
Algehele gradering
Baie rustige, veilige, mooi, oorslaapplekkie.
Francois R - Aug 2022
Algehele gradering
Ruim, goed toegerus, lekker patio met uitsig.
Hannelize L - Aug 2022
Algehele gradering
Gerieflike oornag op pad terug Kaap toe.
Quentin B - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Morné K - Jul 2022
Algehele gradering
Puik verblyf.
Lees meerDeon S - Jun 2022
Algehele gradering
Baie netjies en goed toegerus.
Laetitia D - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies, modern, goed geleë.
Emy C - Jun 2022
Algehele gradering
Very enjoyable.
Gerda G - Jun 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Frans W - Jun 2022
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie in Springbok.
Pest Control Specialists West Coast J - Mei 2022
Algehele gradering
Perfekte oorslaapakkommodasie.
Lees meerGerrie B - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstaande.
Eddy J - Mei 2022
Algehele gradering
Baie netjies.
Sandra F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie, baie mooi, rustig.
Marlise S - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtig.
Magda M - Apr 2022
Algehele gradering
Verfrissende oase na 'n lang pad.
Schalk D - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en baie skoon.
Belinda L - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
At N - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties, uitstekend!
Alida E - Feb 2022
Algehele gradering
Die beste.
Johan S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi skoon. Alles wat ons nodig gehad het.
Agatha A - Jan 2022
Algehele gradering
Loved it. Modern and beautiful.
Robert Henry W - Jan 2022
Algehele gradering
Uitmuntend.
Chene J - Des 2021
Algehele gradering
Wat 'n verrassing!
Lees meerRobert F - Des 2021
Algehele gradering
Net een aand gebly, maar hierdie plek is perfek toegerus vir langer verblyf.
Retha M - Des 2021
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat jy moontlik kan nodig hê.
Gerda C - Des 2021
Algehele gradering
Skoon, gasvry, vriendelik en fantasties.
Marlize H - Des 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Marthie H - Nov 2021
Algehele gradering
Alles was positief.
Willem D - Nov 2021
Algehele gradering
Díe plek is puik, elke keer!
Maryna L - Okt 2021
Algehele gradering
Lieflike uitsig.
Sharon B - Okt 2021
Algehele gradering
Modern spacious stay.
Vorster M - Okt 2021
Algehele gradering
We didn't want to leave.
Hannelie K - Okt 2021
Algehele gradering
As jy spasie soek met moderne geriewe is dit die plek vir jou.
Robert Henry W - Sep 2021
Algehele gradering
Baie goed
Mattie P - Sep 2021
Algehele gradering
Beste, beste diens. Kraakskoon; klipkoppie met blomme reg rondom jou blyplekkie.
Josephine F - Sep 2021
Algehele gradering
Onbeskryflik.
Leon K - Sep 2021
Algehele gradering
Aangenaam en netjies.
Mariandl P - Aug 2021
Algehele gradering
Mooi, skoon, pragtige kothuis.
Werner W - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies, baie gelukkig, was nie veel daar nie, maar sal definitief weer boek as ek Springbok toe gaan.
Lees meerHennie L - Aug 2021
Algehele gradering
Die beste in Springbok!
Lees meerCarrol E - Aug 2021
Algehele gradering
This was a stopover between Kimberley and Hondeklipbaai.
Amanda H - Aug 2021
Algehele gradering
Very clean, comfortable and modern.
Mariette S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gerieflike selfsorgeenheid wat alles bied wat 'n mens nodig het.
Peter P - Aug 2021
Algehele gradering
We stayed in unit number one.
Edie G - Aug 2021
Algehele gradering
Goed toegerus, netjies en veilig.
Pieter R - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflike verblyf met vriendelike diens.
M V - Aug 2021
Algehele gradering
Vars oase na lang dag se ry.
Elna V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlike oorslaap by Chef's @ 6.
Elzette S - Aug 2021
Algehele gradering
Ruim, skoon, netjies, met als wat jy benodig.
Ellen O - Aug 2021
Algehele gradering
Mooiste verblyf met mooiste ligging.
Anneke R - Aug 2021
Algehele gradering
Ekstra moeite, goed toegerus en lekker sentraal.
Hester P - Aug 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Pieter S - Jul 2021
Algehele gradering
Regtig 'n baie mooi, netjiese en ruim woonstel met alles wat jy nodig het in 'n werkende toestand. Ek sal verseker weer van hul dienste gebruik maak.
Lees meerDawid B - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties en rustig.
Stephen W - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en modern. Goeie TV en WiFi.
Dawid B - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig en ontspannend.
Riaan G - Apr 2021
Algehele gradering
Baie geniet.
Suzie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en nuut, soos 'n aparte klein dorpshuis.
Jurie D - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Johannes R - Feb 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam na 'n lang dag op die pad
Hentie R - Feb 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Katherine V - Feb 2021
Algehele gradering
Die gasheer besef hoe belangrik koel, vars, gebottelde water en sap na ’n warm dag op die pad is.
Hanna-mare D - Feb 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Charmaine M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker oorgeslaap vir 1 aand.
Anna S - Jan 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld en 'n wonderlike ervaring.
Iw D - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtige, netjiese plekkie.
Johnny B - Nov 2020
Algehele gradering
Was baie lekker, baie netjiese plek.
Willem D - Okt 2020
Algehele gradering
Alles wat ons wou hê.
Saretha F - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Stephen W - Sep 2020
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. Goeie vooraf kommunikasie met eienaar.
Renaldo F - Sep 2020
Algehele gradering
Very nice place to stay.
Corrie W - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflik, rustig.
M V - Aug 2020
Algehele gradering
Awesome.
Riaan B - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon en baie netjies. Rustig en lekker ontspan.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap