Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesham House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 117

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 117 resensies vir Chesham House
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Cornia S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornia S

Heerlik gebly en ontbyt was puik! Sal beslis Chesham aanbeveel.

Ek is baie gasvry ontvang en die was baie tegemoetkomend toe planne skielik verander. Die kamers is lekker ruim en in die Kaapse winterstorm was die bed heerlik warm en snoesig. Ontbyt was heerlik!

Roelf D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf D

Soos verwag, waarde vir geld.

Lekker gebly, dankie. Heerlik.

Lizeri R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeri R

Where majestic cliffs embrace the ocean, and every moment is a melody of whales.

Nestled in the heart of Hermanus, Chesham House is a gem that exceeded all expectations. From the warm hospitality to the breathtaking views of Walker Bay, every moment felt like a serene escape. The attention to detail in the beautifully appointed rooms, coupled with the delectable breakfast served with a smile, made my stay unforgettable. Highly recommend Chesham House for an idyllic getaway.

Dirk L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk L

Skoon, netjies, goeie diens.

Nie self daar gebly nie. Was geboek vir mense op sakereis. Hulle was baie tevrede en het geen klagtes gehad nie. Sê die gasvrou het uit haar pad gegaan om hulle te help en self ekstra gedoen vir hulle.

Lizeri R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizeri R

Perfection.

Nestled in the heart of Hermanus, Chesham House is a gem that exceeded all expectations. From the warm hospitality to the breathtaking views, every moment felt like a serene escape. The attention to detail in the beautifully appointed rooms, coupled with the delectable breakfast served with a smile, made my stay unforgettable. Highly recommend Chesham House for an idyllic getaway.

Riel H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riel H

'n Baie aangename kuier in 'n skoon, gemaklike kamer.

Baie lekker! En wonderlike diens (en vriendelikheid!) van die gasvrou.

Carel Sebastiaan M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel Sebastiaan M

Net 'n plesier.

Baie lekker gebly - die ontbyt was ook baie lekker! Yum!

Laurie G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurie G

We love Hermanus and walking the paths and swimming in the sea.

Fantastic, we arrived in Hermanus early and called our host to see if we could drop off our bags, and we were absolutely welcomed. The accommodation is fantastic and clean and situated in the best part of Hermanus.

Luke L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke L

Brilliant value for money.

Everything met and exceeded our expectations.

Zak K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zak K

Vriendelik, skoon, netjies en veilig.

Ondanks die waternood in Hermanus gedurende die tyd wat ons daar was, het Chesham House uit hulle pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak. Dit is lekker sentraal en stapafstand na die see, waterfront en strand.

Marlene F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene F

Awesome!

The only place in Hermanus that accepted us as a group! The owner was extremely friendly and accommodating. The breakfast was fantastic. All round lovely accommodation! Thank you.

Marina D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Ruim en stil kamers.

Die gasvrou was baie vriendelik en ons dadelik tuis laat voel. Ontbyt was heerlik al was dit beurtkrag!

Salomien G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Salomien G

Baie rustig en die eienaar is rêrig baie vriendelik en behulpsaam.

Dit was 'n baie lekker rustige omgewing. Ons is met vriendelikheid ontvang en afgesien. Sal enige tyd die plek aanbeveel.

Bernie W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie W

Baie lekker. Sal weer teruggaan.

Was hartlik verwelkom by aankoms. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Het groter kamer vir ons gegee as wat ons bespreek het. Sal enige tyd teruggaan. Ontbyt was heerlik.

Johann M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Oornagverblyf op pad na Kaapstad.

Die kamer is gerieflik en goed toegerus. Die plek was skoon en netjies. Daar word 'n lekker ontbyt bedien.

Bea P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea P

Tuislik en ligging uitstekend.

Ons was hartlik ontvang, Hannelie is 'n liewe, vriendelike mens en ons ontbyt was heerlik! Die plekkie het 'n huislike, rustige gevoel en is skoon met 'n pragtige berguitsig. Ligging is ideaal om vinnig dorp te bereik. Ons bespreek gou weer hier!

Vonita G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vonita G

We had a pleasant stay.

Centrally situated, close to everything.

Michael D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D

Heerlik, vriendelike mense, fantasties en baie veilig.

Kort en vinnig. Lekker gekuier. Sal beslis weer soontoe gaan.

Norma K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma K

Very good.

The host is very friendly and pleasant, the service is excellent. The place is in a very good condition and clean. The breakfast is good. It is close to the beach and mountains. It is a very convenient place.

Trish M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trish M

We loved Hermanus.

Hannalie was a lovely hostess and we were made to feel very at home. The room was comfortable and well kept. The location was also spot on.

Adian S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adian S

Peaceful place to stay and very friendly staff. Very relaxing.

Very welcoming host.

Wimpie E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wimpie E

Voldoende.

Beskrywing kan duideliker wees. Dis 'n kamer in 'n huis. Alhoewel alles netjies skoon, vriendelik was vermoed ek dat 'n besoekende vakansieganger gaan frons. Nie 'n eie plekkie nie. Ek mag ook die skuldige wees deur nie die beskrywing deeglik te gelees het nie.

Duke M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duke M

Lovely accommodation.

Extremely friendly hostess and a very scrumptious breakfast. I enjoyed the pool as well.

John G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John G

Baie lekker.

Ek kan geen foute rapporteer nie. Sal plek weer besoek.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Ronelle P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P

Fantasties!

Heerlike ontbyt, kamers pragtig skoon en netjies! Baie vriendelike diens, gerieflike 2dag oorslaap in Hermanus!

Mariette N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette N

Baie vriendelike gasvrye diens. Heerlike ontbyte. Veilig. Baie dankie!

Oulike geskenkie aan elkeen wat daar bly by ons Kers ontbyt! Baie dankie!

Mary-anne D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne D

Baie vriendelike mense, skoon en netjies.

Aangename verblyf. Heerlike ontbyt.

Louise V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Een van ons heel beste verblyf gastehuise nog.

Ons kon nie vir 'n beter huis gevra het om in vakansie te hou nie. Gasvroue was so vriendelik en behulpsaam. Kamer was pragtig, skoon en ruim. Baie kaste. Baie lekker gebly en geslaap. Ontbyt was heerlike bederf elke oggend. Ons sal vir seker weer hier bly.

Charise C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charise C

Clean, spacious, excellent host.

This is a home away from home! Hannelie is a great host and communication with this guesthouse is excellent! Breakfast was delicious and filling. The rooms are spacious and spotless. I felt very welcome and the other guests were also very friendly. Thank you Ian and Ivanka for your kindness at breakfast. I will definitely choose this guesthouse over and over.

Theresa M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa M

Home away from home.

Hannelie was an excellent hostess.

Irma T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma T

Baie oulik vir die koste van die verblyf; vriendelike diens.

Die ontbyt was baie smaaklik.

Michael M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Good old fashioned bed and breakfast, ideal for us.

Hannelie was a good host, friendly and helpful.

Lieschen V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieschen V

Gemaklik, gasvry, soos om by jou familie te kuier.

Hannelie is 'n uitstekende gasvrou en sy het my omtrent op die hande gedra. Sy is 'n vrou van karakter en integriteit. Die verblyf is heerlik, die kamers laat jou voel of jy tuis gekom het. Die ligging is ideaal en perfek geleë naby die markie, die strand, die natuurreservaat en al die aantreklikhede.

Ilani H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilani H

Netjies, vriendelik en goed geleë.

Chesham House is baie netjies, skoon en bekostigbaar en Hannelie is 'n fantastiese gasvrou. Die bonus is dat dit baie sentraal geleë is.

Juanita S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita S

Warm en vriendelik.

Die ontvangs was hartlik, die kamer goed ingerig en ontbyt was heelik. Ek sal beslis weer by Chesham House bly.

Nicole L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole L

Wonderlike en rustige atmosfeer met puik diens.

Hannalie Nel was 'n uitstekende gasvrou en het ons baie tuis laat voel. Ons was baie beïndruk met die diens en het ons tydjie daar baie geniet.

Neil D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neil D

Pleasant overnight stay.

Very friendly and accommodating hostess. Found the nearby road a bit busy.

Hendrik V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Vinnig.

Moes 'n slaapplek vir die aand kry vinnig, en Chesham het aan die behoeftes voldoen.

Terry N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terry N

Friendly reception.

Central, but a short walk to the cliffs overlooking the sea.

Maryna M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna M

Friendly owner, excellent breakfast.

The room is spacious and clean. Safe parking for vehicles.

Gerrit V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Wonderlik.

Dit was fantasties in en om die huis. Omgewing is heel skaflik.

Tanya P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya P

Chesham House, se vibe nie te lekker vir 'n wegbreek nie. Dis was koud.

Chesham House was nie geskik vir 'n girly wegbreek nie. Daar was nie braai- of enige kuierarea as die weer buite in Hermanus nie saamspeel om rond te loop nie. Ons was aangesê om nie te raas en die tannie was nie te vriendelik en die kombuis was gesluit.

Andrew G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew G

Ek en my vrou het dit terdeë geniet. Baie netjiese plek. Rustige atmosfeer.

Dit was ons huweliksherdenking daardie spesifieke naweek. Het dit baie geniet. Gasvrou het ons goed ontvang en baie vriendelik asook behulpsaam. Baie netjiese plek en rustige atmosfeer. Sal dit aanbeveel.

Ruan M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan M

Puik kliëntediens, gasvryheid van die hoogste gehalte!

Ek het lanklaas so lekker by 'n gastehuis gebly, Hannelie gaan uit haar pad om die verblyf vir gaste so aangenaam as moontlik te maak en haar vriendelikheid laat mens al van die eerste minuut tuis voel! Die ingang is baie toeganklik en klipgooi vanaf 'n baie mooi staproete langs die see in die natuur reservaat. Die WiFi-spoed is baie vinnig en die ontbyt wat soggens aangebied word is heerlik en perfek om die dag mee te begin. Nee wat, ek persoonlik dink nie 'n mens kan fout maak deur by Chesham house te bespreek nie!

Magda S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Netjies, sentraal met ’n vriendelike en behulpsame gasvrou.

Gerieflik met alles wat jy nodig het. Goeie ontbyt en niks is te veel gevra vir ons gasvrou nie.

Handre B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Handre B

Uitstekende keuse!

Chesham House is gerieflik geplaas tussen die Hermanus SSK en Voëlklip. Die omliggende areas soos Onrus, Sandbaai en die Hemel-en-Aarde-Vallei is maklik hiervandaan bereikbaar.

Gert V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Hartlike ontvangs, heerlike ontbyt en netjiese skoon kamer.

Ons was baie hartlik deur ontvang. Alles was in plek en ons kan werklik nie kla nie. Die beddens het heerlik geslaap, die ontbyt was heerlik en so ook die diens in die algemeen. Ons gaan weer gaan kuier.

Jason L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason L

Asemrowend en fantasmagories.

Die gasvryheid was puik, het dadelik welkom gevoel. Kan nie vir beter gevra het nie. Die rugstige atmosfeer was terdeë genie. Alle geriewe was naby en alles was perfek.

Cara S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara S

Die plek was ongelooflik skoon en netjies.

Die eienares het ons dadelik tuis laat voel en die ontbyt was heerlik.

Russell A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell A

Baie rustige atmosfeer. Die gasvrou en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig.

Baie rustig, alhoewel dit op die hoofstraat is.

Natesha A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natesha A

Veilig, tuis en warm

Was baie aangenaam, geen druk,was 'n baie ontspanne atmosfeer en sal defnitief weer gaan inboek.

Hannelie L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Absoluut fantasties en so skoon en netjies.

Beveel dit beslis aan vir enige iemand. Vriendelik, netjies, skoon en behulpsaam.

Paula B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula B

Gemaklik, netjies, skoon en veilig. Baie vriendelike personnel.

Ons het baie lekker gebly. Sal weer daar bly.

Gary B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Always a pleasant stay with warm and friendly hosts. Very convenient and central area.

We can recommend Chesham House as an affordable and comfortable place to stay. Rooms are set off the road. Adequate parking. Very nice breakfasts. Very central location and close to walks on the cliff path.

Paul V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V

Dit het voldoen aan al ons behoeftes.

Die verblyf was skoon, aangenaam en ons is tegemoetgekom met die stoor van ons werkstoerusting. Dit is goed geleë met betrekking tot die middedorp en winkels.

Maryke F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke F

Mooi en netjies met heerlike ontbyt!

Baie goeie waarde vir geld. Skoon en netjies. Uitstekende ligging en veilig. Heerlike ontbyt! Vriendelike en hulpvaardige personeel.

Sonja V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Goed B&B.

Ruime schone kamers waarvan het meubilair wel wat gedateerd is. Er is een gezamenlijke koelkast aanwezig. Ook is er goede WiFi in het appartement. Het ontbijt is goed en wordt verzorgd in het hoofdgebouw. Afgesloten parkeer plaats en op loopafstand van de zee.

Dennis M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis M

Great for business travel.

Well appointed, clean and convenient.

Valerie G - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie G

My verblyf was fantasties.

Die diens was van hoogstaande gehalte. Bestuur het uit hul pad gegaan om dit 'n aangename ervaring te maak. Sterkte met jul besigheid!

Dirk M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk M

Baie vriendelik en gasvry.

Hier kuier 'n mens by familie.

Gary D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary D

Perfect location just outside of the town center.

Room was spacious, however, the balcony with sea view did not have any chairs or table. Also, there was no fridge in the room but there was a shared one in the passage. Other than that the host was very nice and helpful. Breakfast was very nice.

Willem S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Alles was 100% gewees.

Ons is baie goed ontvang. Die kamer en geriewe was skoon en netjies. Ontbyt was keurig voorberei en die bediendes was vriendelik en hulpvaardig.

Chanel A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel A

Baie lekker oornag.

Uitstekende verblyf vir 'n vinnige kuier in Hermanus.

Helena D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena D

Fantasties!

My ouers het gekla oor 'n dreinplaat waaroor die motors in die hoofpad ry. Dit maak 'n vreeslike geraas en hulle kon nie slaap nie. Dis veral steurend nou in seisoentyd wanneer die pad so besig is. Bestuurder/eienaar kan dalk vir munisipaliteit vra om iets daaraan te doen. Ek het aan agterkant van gastehuis geslaap. Dit was stil en heerlik.

Esther S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S

Wonderlike vriendelike mense, ek het regtig lekker gebly.

Ek is uit die staanspoor baie vriendelik ontvang. Die eienaar en personeel het uit hulle pad gegaan om behulpsaam en gasvry te wees. Alles was veilig, skoon en netjies en die ontbyt en koffie was elke oggend heerlik. Ek sou net graag 'n paar DStv-kanale ook op die pragtige groot duur TV wou sien om daardie TV te regverdig. Ek gaan nie eintlik saans uit nie, en het gesukkel om die aande om te kry. Verder het ek regtig nie 'n enkele klagte nie, en sal Chesham House beslis weer gebruik en ook aanbeveel vir enigiemand hier in Napier wat Hermanus toe wil gaan.

Bianka V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianka V

Vriendelik en gemaklik.

Baie vriendelike personeel!

Adelia C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adelia C

Vriendelike kliëntediens, goeie ontbyt, besonder gerieflik geleë en goed toegerus.

Sien sterre.

Sakkie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie S

Lekker man, lekker.

Dit was goed, sonder probleme.

Jan-hendrik F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik F

Vriendelike diens, net nie gepas vir besigheid nie.

Chesam House is die perfekte naweekwegbreekplekkie en ek het beslis in hul beste suite gebly aangesien die ander slegs 'n kamer was. Ek het my tydjie by Chesam House baie geniet en hulle vriendelike diens en skoon kamers het die verblyf baie aangenaam gemaak. Daar kan wel aandag gegee word aan die besigheidsreisigers aangesien daar geen lessenaar is nie en die WiFi aansienlik stadig is, maar dit is nou vir 'n sakereisiger van toepassing, nie noodwendig 'n toeris nie, maar andersins baie lekker!

Johan H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Baie goeie verblyf.

Baie goeie verblyf en die ontbyt was puik. Sou klein yskassie binne in kamer waardeer het.

Veronica B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica B

Netjies en rustig.

Die manne van ons maatskappy was daar vir een aand, hulle sê dis baie netjies en rustig en die ontbyt was heerlik. Ook baie rustig, hulle het lekker gebly.

Francois N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N

Goed.

Sien sterre.

Inga En Hans S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Inga En Hans S

Eenvoudig verblijf met uitzicht op zee.

Een eenvoudig verblijf met ruime schone kamers waarvan het meubilair wel wat gedateerd is. Er is een gezamenlijke koelkast aanwezig. Ook is er goede WiFi in het appartement. Het ontbijt is goed en wordt verzorgd in het hoofdgebouw.

Emelda V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emelda V

Basic.

Onze kamer keek in de verte gelukkig uit op de oceaan, verder vrij donkere en kille kamer. Niet echt gezellig. Badkamer is erg sober en kil. Gastvrouw doet haar best en toont interesse. Ontbijt is ok. Je kan snel naar het wandelpad langs de kust, dat is fijn.

Willem S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Baie aangenaam.

Rustig.

Konrad A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad A

Wir waren sehr zufrieden mit dem geräumigen ruhigen Zimmer!

Netter Empfang, gute Lage, angenehme Zimmer, besonders leckeres Frühstück!

Karin C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Gemaklik gebly.

Groot kamers .

Hanlie D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D

Aangenaam.

Ons was goed verwelkom, naby die dorp, asemrowende uitsig, baie lekker ontbyt.

Bronwyn G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn G

Ek is baie tevrede.

Tannie Hanelee en die res van die personeel was baie vriendeik, ontbyt was heerlik en as ek weer Hermanus besoek, sal ek definitief Chesham House gebruik.

Karen H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen H

Ag dit was sommer net heerlik!

Die gastehuis is in die proses om verbeterings aan te bring. Kamers is baie skoon en netjies met spierwit linne en ouwêreldse sjarme. Ontbyt was heerlik! Die tuin kort nog aandag maar dit maak nie die verblyf minder heerlik nie. Die klein baai sowat 200 meter van die huis het 'n walvisvertoning soos min opgelewer.

Mina S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mina S

'n Tuiste weg vanaf jou eie huis.

Alle personeel (eienaars en res) het my ewe tuis laat voel. Hulle het gesellig met my gesels asof ek deel van hul familie is. Die ontbyt is ook uit die boonste rakke (ek het nogal genoem dat dit my tipiese Sondagbederf is).

Gary B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Great value for money, and ideal for a holiday stay near the ocean.

This B&B offers clean and affordable accommodation in a central location. Our hosts, Hannelie and Dayne, were very friendly and hospitable, and willing to help with any information. Breakfasts are more than sufficient. Really enjoyed our stay.

Bessie P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bessie P

Netjiese, bekostigbare verblyf.

Netjiese verblyf loopafstand van pragtige wandelpad. Ons gasvrou was baie vriendelik en die ontbyt was heerlik.

Johann Z - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann Z

Prima plek om Hermanus te besoek.

Hartelijke ontvangst, prima verzorging en een mooie kamer. Kan niet beter voor dit geld.

Andrew W - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew W

Very neat, friendly service and safe environment.

A well situated establishment with appropriate accommodation and a wonderful breakfast!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie netjies, vriendelike diens en veilige omgewing.

Plek is goed geleë, behoorlike akkommodasie en 'n heerlike ontbyt!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sonja A - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja A

Baie lekker.

Skoon en netjies, onmiddellik welcome gevoel.

Faieza A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Faieza A

Was regtig waarde vir ons geld.

Die eienaar en bestuurder is baie vriendelik en ons het baie welkom gevoel. Die ligging is perfek, dit is reg oorkant die see.

Karina V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karina V

Vriendelike verwelkoming en als wat jy nodig het - sal verseker weer daar bly.

Niks is te veel gevra nie. Dit bevat als wat mens nodig het vir 'n aand se rustige, gemaklike rus - gevolg deur 'n heerlike ontbyt.

Franza D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Franza D

Aangenaam

Alles wat nodig is, nie luuks nie, maar baie goeie en vriendelike diens. Goeie waarde vir billike prys.

Heinrich Z - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich Z

Aangename verblyf.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienares se dogter. Ons kamer was ruim, skoon en netjies. Die gastehuis is sowat 3 km vanaf die sakesentrum waar al die eetplekke is. Parkering is veilig agter geslote sekuriteitshek. Die Fernkloof natuurreservaat is oorkant die huis geleë en ons het twee pare walvisse gesien en het na heerlike ontbyt lekker gaan stap in die reservaat.

Ruud R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruud R

Prima verblijf dicht bij zee en centrum.

Vriendelijk ontvangst, nette ruime kamer met een beetje uitzicht op zee. Prima ontbijt. Gastvrijheid en behulpzaam.

Alicia H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alicia H

Ideale plek vir 'n oornag.

Ons het slegs een nag oorgebly, dis 'n gemaklike plek om te oornag, ek sal dit nie noodwendig voorstel vir 'n hele week se vakansie nie. Kamers is gemaklik en netjies, ons het 'n heerlike ontbyt die oggend ontvang met baie goeie diens!

Chantel H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chantel H

Rustig.

Baie rustig en skoon. Vriendelike gasvrou.

Gary B - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

We had a very enjoyable stay at Chesham House in Hermanus.

Close to all amenities on the main road, with secure off street parking. Breakfast is served in the main house and is more than adequate, and hosted by Hannelie, who is a most charming and helpful host.

Yolandi S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S

Baie rustig en skoon.

Vriendelike mense. Ontbyt was heerlik.

Melissa S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa S

Ongelooflik lekker gebly!

Die mense daar is so ongelooflik gasvry en help altyd waar hul kan. Ek't baie lekker gebly en sal beslis weer gaan .

Willie D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Willie D

'n Bietjie meer verwag

Trappies vir bejaardes kan 'n probleem skep. Meublement nie op standaard. Tuin agter uitsig vanuit kamer verwag beter. Deel van yskas met vier vertrekke ongemaklik. Ontbyt kan meer aantreklik aangebied word. Hierdie moet egter beskou word as opbouende kritiek. Ek is van mening dat indien aandag hieraan gegee word dit wel 'n aangename plek kan wees om oornag te vertoef.

Santie B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Lekker kuiertjie by Chesham House.

Ons kan met groot vrymoedigheid aanbeveel dat reisigers hier kan oornag. Die eienaars is vriendelike en verwelkomend en het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die akkommodasie is uit die boonste rakke en ons het 'n wonderlike nagrus ondervind.

Lizette F - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette F

Goed.

Baie aangename gasvrou!

Johan J - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Baie goeie ondervinding en sal weer daar gaan bly.

Hulle het uit hulle pad gegaan om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak.

Cathy H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy H

Value for money, service was excellent and owners made me feel very welcome. Location is very central.

I will recommend the accommodation.

Lorraine T - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine T

Simply basic but comfortable

Homely, comfortable accommodation. Substantial breakfast.

Norbert H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert H

Dit was baie lekker!

Baie goed. Sal weer daar gaan bly.

Leilani J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leilani J

Rustige verblyf met heerlike boere-ontbyt

Sien die sterre.

Gerhard H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Uitstekend!

Baie vriendelik en netjies, sal dit weer in die toekoms gebruik.

Louis. D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis. D

Lekker!

Baie netjies en skoon en vriendelike diens met 'n heerlike ontbyt.

Lorraine M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine M

Lekker, selfs vir 'n enkelreisiger!

Ek het op my eie deur die Tuinroete getoer, Chesham House was my derde stop. Chesham House is 'n privaat woning wat omskep is, dit is gevul met ouwêreldse sjarme. Alles is netjies en skoon, maar ek moes 'n badkamer deel, wat ongepas kan wees vir uiters privaat reisigers. Gelukkig was ek die enigste bespreking so het geen ongemaklikheid beleef nie. Die ligging is uitstekend aangesien dit 'n paar honderd meter van die strand vir walvisbesigtiging is en net sowat 1 km uit die dorp self is. Die mense is baie vriendelik en verwelkomend. Ek het heeltemal veilig en geensins bedreig gevoel nie. Sal hulle definitief weer in ag neem vir my volgende besoeke.

Stuart H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stuart H

Vriendelike mense.

Dit was baie lekker, sou graag 'n badkamer as deel van die kamer wou gehad het.

Aneme C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aneme C

Goeie waarde vir geld!

Ruim kamer, lekker ontbyt en die ligging is ideaal!

Sandra D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra D

Netjies, gerieflike verblyf.

Dit was 'n rustige, gerieflike wegkomkans. Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt. Kamer was netjies en die bed slaap heerlik. Nie te ver van die dorpsentrum en see af nie. Net jammer ek moes die balkon deel met die kamer langsaan.

Bernard S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard S

Gemaklik. Hoewel daar min gaste was, verkies ons meer privaatheid (verkies om nie kamer in hoofhuis te gebruik).

Vriendelike ontvangs. Goeie waarde vir geld.

Trudie B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Trudie B

Goeie gemiddelde, vriendelike en gasvrye oorslaap-ervaring.

Ek is nie seker of hul wel 4-ster gradering het nie, maar indien wel, sou ek sê dat faktore soos die volgende so 'n gradering kan benadeel: enkellaag-toiletpapier, geen sjampoe of opknapper of badgoedjies in die badkamer, geen vars melk of kartonnetjies melk, baie gemiddelde binneversiering. Aan die positiewe kant, hartlike vriendelikheid en baie netheid en heerlike ontbyt.

Sophia V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia V

Baie lekker - alles perfek.

Alles perfek en was nie teleurgesteld nie. Sal weer gebruik in toekoms.

Wicus V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus V

Ons het 'n nag oornag.

Duane het uit haar pad gegaan om ons te help, baie dankie daarvoor!

Marietjie V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V

Had a fantastic experience - hosts applied extra care to ensure a total guest friendly stay!

The room very neat, bed comfy, breakfast great. The hosts took exceptional care to treat me as a special guest, much appreciated!

Madre V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madre V

Comfortable and the owner was welcoming.

Great hospitality, quality grounds upkeep, very accessible to all Hermanus amenities.

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 319, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c4ddf1896abd8f9cc0265a8c00333baff618f4a693515ba1b4ad94f6290283ec6989ba7d1b290de6a46ae24d2ee9171dcfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 319 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.410263 19.259628

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang