City Bowl Garden Oasis
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Jamesstraat 37, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
City Bowl Garden Oasis is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die hartjie van Vredehoek, Kaapstad. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie wat die pragtige Moederstad wil verken en naby 'n rits besienswaardighede en doendinge is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele, asook 'n Weber-braai en is die ideale plek vir 'n skemerkelkie. Hierdie woonstel is naby verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 98
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- St. Jamesstraat 37, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink City Bowl Garden Oasis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Jamesstraat 37, Vredehoek, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom