Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Rest

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turnerstraat 9A, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

De Rest is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Bethlehem en is op dieselfde perseel waar die eienaar woon. Dit het 'n aparte ingang en bied privaatheid aan gaste.

Dié eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n lessenaar vir gaste wat werk wil doen. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-elektriese stoof, gasstoof, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n klein eetarea wat na 'n sitarea lei. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met toegang tot Youtube en ander stroomplatforms op gaste se eie rekening. Daar is ook 'n dubbelslaapbank. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is 'n lieflike binnehof met buitesitplek en 'n Weber-braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bethlehem is 'n dorp in die Vrystaatse provinsie van Suid-Afrika. Dit is vir sy pragtige sandsteen-argitektuur, ryk kulturele erfenis en skilderagtige omgewing bekend. Die dorp is ook 'n gewilde oornagplek vir reisigers op pad na die Drakensberge en Lesotho.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Gerda G
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, baie lekker. Tannie het jou van die staanspoor baie welkom laat voel. Ek sal haar vriendelikheid en gasvryheid vir almal aanbeveel. Niks is te...
Sien meer
Okt 2023
Marina B
Gesin met klein kinders
5.0
Vinnige oorslaap. Moes net vir die aand in Bethlehem wees. Thia het ons geakkommodeer met laat inklok en vroeg uitklok. Goeie voorsiening van lig en g...
Sien meer
Sep 2023
Jandre V
Gesin met klein kinders
5.0
Vriendelike mense! Ons het baie lekker gebly en heel tuis gevoel. Sal beslis weer besoek!
Aug 2023
Chrisna G
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gekuier en sal defnitief weer van De rest gebruik maak as ons in die omgewing is.
Aug 2023
Shivon D
Gesin met klein kinders
4.6
Very pleasant, clean and lovely hosts! Our hosts were willing to go out of their way to help with extra parking space and even wait for...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Thia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Turnerstraat 9A, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink De Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Turnerstraat 9A, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbec8e0cade3bd373682fcc779d18991bd9653569980c355c8d3233aa4fd10b754453cf933cc4057bd9928aff8d04f56d5e86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 9A Turner Street Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.236146003652 28.299679326297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang