Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dennesig Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R875 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Dennesig bied gehalte-oornagverblyf in n privaat kothuis op die eienaar se perseel. Dit is naby die Ceres Hospitaal en verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 'n losstaande kothuis met slaapplek vir 3 volwassenes. Die slaapkamer het 1 dubbelbed, spieëlkas en lessenaar. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien. Die leefarea het 2 stoele, n enkelbed en tv met volle Dstv. Gratis WiFi.

Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Let dat die verblyf geskik is vir basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Daar is nie 'n gas- of tweeplaatstoof nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 52 resensies vir Dennesig Kothuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dennesig Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R875
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plantation-straat 16, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4245dc22d20360d8e45447118e800d5c31ebb95ed667e0ca969dc4b37eb09dc28ff573dd85dbc48ba375951797e07e26c50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R875 per nag, vir 3 mense 52 5 1 5 16 Plantasie Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.36459700749 19.300454571758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem