Dolphin Beach Self-catering Unit
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Brigitte S - Jun 2024
Algehele gradering
Was heerlik!
Dolphin Beach Self-catering Unit se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly jy het jou verblyf geniet. Laat weet gerus as julle weer kom!
Johanna T - Nov 2023
Algehele gradering
Gasvryheid is in die klein details, hier is dit 5 ster! Ons het heerlik gebly.
Dolphin Beach Self-catering Unit se terugvoer
Vreeslik baie dankie vir die terugvoer!
Wens julle alle geluk en voorspoed in Dubai en hoop ons sien julle weer as julle in Namibië is!
Joja V - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderful place to stay.
Dianne J - Jan 2021
Algehele gradering
Fantastic, out and out!
Lees meerJandre J - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid.
Dolphin Beach Self-catering Unit se terugvoer
Beste Jandre,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet by ons.
Kom kuier gerus gou weer.
Groete,
Leonie
Liani L - Sep 2018
Algehele gradering
Het baie lekker gebly, sal definitief weer teruggaan.
Dolphin Beach Self-catering Unit se terugvoer
Beste Liani,
Baie dankie vir die positiewe resensie! Ons hoop julle kom kuier gou weer!
Groete,
Leonie
Elmien H - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties gewees.
Lees meerDolphin Beach Self-catering Unit se terugvoer
Sjoe Elmien, dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit word so waardeer en ons is baie bly julle het dit geniet by ons.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Leonie
Pieter S - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was briljant!
Dolphin Beach Self-catering Unit se terugvoer
Dankie Pieter vir jou positiewe resensie. Dis altyd lekker om te hoor ons gaste geniet ons plekkies .
Hoop julle kom sommer gou weer.
Groete,
Leonie
Natie M - Feb 2018
Algehele gradering
Dis 'n ongelooflike plek.
Dolphin Beach Self-catering Unit se terugvoer
Baie dankie Ellen vir jou resensie. Dit word opreg waardeer.
Hoop julle kom kuier gou weer.
Mmabatho S - Des 2017
Algehele gradering
Home away from home vacation apartment.
Dolphin Beach Self-catering Unit se terugvoer
Dankie Charity, waardeer baie. Bly julle het dit geniet by ons.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandpiper-straat 166, Dolphin Beach Eco Village, Walvisbaai, 0000, Erongo