Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van die R103 en die D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant is in die prentjiemooi Cavershamvallei in KwaZulu-Natal se Middellande geleë, en bied ’n sonderlinge kombinasie van Duitse styl en moderne plaasverblyf. Edi's is ideaal in die hartjie van Middellande geleë naby verskeie trou-venues, gholfbane en ander besienswaardighede.
Verblyf word in 3 binnehofkamers en 2 kothuise gebied. Elke binnehofkamer het ’n en suite-badkamer en klein stoepie en beskik oor tee- en koffiemaakgeriewe. Elektriese kombers word op versoek voorsien. Elke kothuis is toegerus vir selfsorg en het ’n stoep- en braai-area. Ontbyt word in die eetarea bedien wat ’n uitsig oor Cavershamvallei bied. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en die restaurant op die perseel.
Gewilde besienswaardighede in die omliggende area sluit in Swissland Cheese, Notthingham Road Brewing Company, Piggly Wiggly Koffiewinkel, Nelson Mandela Capture Site, Midmardam, asook verskeie unieke winkels, die Middellandse Meander. Balgowan en Curry's Post is gewilde troubestemmings.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lilian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 132
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Hoek van die R103 en die D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Edi's B&B and Bratwurst Sausage Restaurant het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Balgowan Nottingham Road Natalse Middellande KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van die R103 en die D182, Balgowan, 3275, KwaZulu-Natal