Euforia Guesthouse
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Blok F - Mei 2024
Algehele gradering
Handig vir enige besoeker.
Frans S - Apr 2024
Algehele gradering
Goed.
Euforia Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Frans
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit opreg. Kan jy asb. moontlik vir ons 'n e-pos stuur oor bietjie meer inligting oor jou misnoë oor die onderhoud van ons gebou, ons wil dit graag reg stel. Baie dankie. Euforia span
Ivan G - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker.
Wiekus V - Nov 2023
Algehele gradering
No problems will use again.
Santa K - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik, netjies, gerieflik.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Reagile M - Sep 2023
Algehele gradering
Horrible stay at the guesthouse. We had water/geyser issues that were not communicated with us by management.
Lees meerEuforia Guesthouse se terugvoer
Hi Reagile,
Thank you for your feedback, we appreciate hearing from our guests how their experience was staying at our guesthouse.
We are sorry that you feel that the host was rude, as she simply asked politely for payment for the nights stay as our policy states that you have to pay before you stay.
It was an unfortunate incident that one of our geysers burst and flooded two of our rooms but luckily there were plumbers attending to the problem and you were moved to another room where the water was nice and warm.
Apologies for not being there to greet you personally as we had a family emergency but our lovely “cleaning lady” Bertha does a wonderful job in welcoming our guests professionally and is always friendly.
You are very welcome to come and visit us again.
Stay safe and thank you for your feedback.
Warm regards
Euforia Guesthouse
Jattie B - Jul 2023
Algehele gradering
Very pleased.
Gavin V - Sep 2021
Algehele gradering
Unpleasant surprise.
Euforia Guesthouse se terugvoer
Goeie dag Gavin.
Ons is baie jammer om te hoor van u ongelukkigheid, ek wens u het my dadelik in kennis gestel oor die misverstand en ons het dit met liefde reg gestel.
Mag hierdie misverstand nie `n bitter smaak in u mond los nie en kom kuier asseblief weer gerus vir ons.
Vriendelike groete
Euforia Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villiersstraat 24, Clubville, Middelburg, 1050, Mpumalanga