Fountain Baths Guest Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Esmari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Christo B - Mei 2024
Algehele gradering
Slegs aangekom, gelees en geslaap en die oggend weer gery. Baie rustig.
Nico D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjies, skoon, vriendelike mense en uistekende waarde vir geld.
Geoffery H - Apr 2021
Algehele gradering
Vriendelike mense
Sue B - Mrt 2021
Algehele gradering
Needs a bit of TLC. No hot water and no breakfast.
Pauline T - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige ervaring met soveel mooi onthou-oomblikke.
Ludwig E - Apr 2019
Algehele gradering
Swak en baie ontevrede.
Fountain Baths Guest Cottages se terugvoer
Liewe Ludwig,
Ek is werklik jammer dat jy so n patetiese ervaring hier by ons gehad het, ons neem al jou klagtes in ag. Ek hoop jy het veilig in Swaziland aangekom en dat jou Suid Afrikaanse selfoon wel opvangs daar gehad het.
Vriendelike groete,
Esmari
Adri W - Jul 2018
Algehele gradering
Die selfsorgeenheid is goed toegerus. Vriendelike eienaars.
Denise H - Feb 2018
Algehele gradering
So naby die berg dat jy ou kees kan hoor roep.
Pierrette D - Okt 2017
Algehele gradering
Comfortable.
Melanie V - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pilgrimstraat 48, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom