Fox & Hound Self-Catering
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R935 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Fox & Hound Self-Catering is in Dullstroom, op Mpumalanga se Hoëveld. Dié gastehuis is 2,5 uur se ry vanaf Gauteng.
Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 7 slaapkamers en bied slaapplek aan 14 gaste. Elke verdieping is vir selfsorg toegerus en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Die Helen-, Chrissie- en Rachel-kamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, aparte toilet en 'n wasbak.
Die Sonja- en Anny-kamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die badkamer het 'n stort.
Die Jacqui- en Elle-kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad en 'n aparte toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en daar is 'n gemeenskaplike braai-area buite. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Jacqui Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 104
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Fox & Hound Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hartingstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom