Garden Villa Guest House
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plantation-weg 35, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Garden Villa Guest House is 'n lieflike gastehuis wat op die Outeniekwa-platorand in Heatherlands, George geleë is. Die gastehuis se ligging bied maklike toegang tot stappies in die woud wat natuurliefhebbers te voet of per fiets kan verken. Die gastehuis is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers op die Tuinroete.
Verblyf is beskikbaar in 3 dubbel en suite-kamers, 'n lieflike tuinkothuis met selfsorggeriewe en 'n solderwoonstel met 'n uitsig oor die swembad. Elke en suite-gastekamer het 'n stort, bad, 'n kluis vir gaste se waardevolle items, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die tuinkothuis beskik oor 2 dubbelkamers, 2 badkamers, 'n sitarea en 'n kombuis met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Die tuinkothuis het 'n TV met vol DStv en braaigeriewe. Die solderwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolf en 'n stoofplaat.
Die gastehuis het ook 'n lekker swembad en 'n braaikamer. Gaste kan ook in die tuin braai. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Die gastehuis is naby die dorp, winkels, restaurante en George se gholfbaan.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hetta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Plantation-weg 35, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink Garden Villa Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Heatherlands George Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plantation-weg 35, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap