Hannelé
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapmans Peak-weg 41, Aerorand, Middelburg, 1070, Mpumalanga
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hannelé is 'n knus woonstel op die eienaar se perseel in Aerorand, Middelburg wat gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe bied. Hierdie woonstel is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf naby Middelburg Mall.
Die oopplanwoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n lessenaar en 'n TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Cecile Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Chapmans Peak-weg 41, Aerorand, Middelburg, 1070, Mpumalanga
- Gaste dink Hannelé het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Aerorand Middelburg Loskopvallei Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chapmans Peak-weg 41, Aerorand, Middelburg, 1070, Mpumalanga