Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos - Hexrivier 102

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Oranje- en Swellendamlaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R760 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hartenbos - Hexrivier 102 is in Hartenbos geleë. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat 'n ontspannende vakansie naby die see soek.

Dié woonstel op die grondverdieping beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die aparte badkamer het 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met rusbanke en 'n TV met DStv. Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, lugbraaier en 'n wasmasjien toegerus. Die huis het ook 'n klein omsetter wat die TV tydens beurtkrag aan die gang hou.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Gaste kan op die stoep ontspan of tyd by Hartenbos Seefront deurbring wat minder as 1 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Hartenbos - Hexrivier 102 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Hoek van Oranje- en Swellendamlaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 6)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Oranje- en Swellendamlaan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA383eb570e2efa09c6c911579271114f855eb9e5b56615b0bb3f231646794cfe47e6e687fce688260951f4774233315be8be9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 6) Corner of Oranje and Swellendam Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -34.128185994087 22.112888199776
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem