Hippo's Honk @ Kruger
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Wikus B - Apr 2024
Algehele gradering
Best venue and excellent value for money.
Hippo's Honk @ Kruger se terugvoer
Beste Wikus, baie dankie vir julle 5 ster resensie, ons waardeer dit opreg. Lekker om te sien dat julle die kuier hier by ons huis in die bos geniet het. Julle is baie welkom om weer te kom!
Marelize M - Des 2023
Algehele gradering
Just beyond awesome.
Hippo's Honk @ Kruger se terugvoer
Beste Marelize
Baie dankie vir die 5-ster resensie, ons waardeer dit opreg. Ons is baie bly om te sien dat julle lekker gebly het. Julle is beslis baie welkom om weer te kom kuier!
Riaan V - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekend! Absoluut wonderlik!
Hippo's Honk @ Kruger se terugvoer
Hallo Riaan
Baie dankie vir julle 5 stêr resensie, ons waardeer dit opreg.
Dit was net 'n plesier om julle by ons huis in die bos te kon akkommodeer.
Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete
Marina
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seekoei 3340, Marlothpark, Malelane, 1320, Mpumalanga