Iona @ Skye
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longstraat 97, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8
- Vanaf R1 235 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Iona @ Skye is 'n oorspronklike werkershuis wat in die 19de eeu gebou is. Die kothuis is ietwat deur die huidige eienaar opgeknap om die geskiedkundige gevoel te behou, sy het 'n eklektiese en eksentrieke benadering in die dekor gevolg. Dit reflekteer haar belangstelling in reis en voorsien aan gaste alles wat hulle vir verblyf in McGregor nodig mag hê.
Die selfsorgkothuis bied verblyf aan tot 3 gaste en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n klein en suite-stort met 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie het 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolf, yskas, ketel en eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n slaapbank wat 'n derde gas kan akkommodeer, asook 'n etenstafel. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het nie 'n TV nie, wat dit ideaal maak om 'n bietjie af te skakel. Waaiers word voorsien in die somer en verwarmers in die wintermaande.
Die kothuis lei voor na 'n straatfront en agter het dit 'n privaat en omheinde binnehof.
Slaapplek
’n Bespreking by Iona @ Skye sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Fiona Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Longstraat 97, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Iona @ Skye het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longstraat 97, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 8