Jacomanzi
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Julius S - Apr 2024
Algehele gradering
Soek jy rustigheid van die Klein Karoo dan is dit die plek. Baie lekker gerus.
Jacomanzi se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, Julius. Julle was aangename gaste en is enige tyd weer welkom.
John C - Mrt 2024
Algehele gradering
Bo-verwagting. Rus en vrede. Sielsgenot.
Jacomanzi se terugvoer
Baie dankie John, dit was 'n plesier om julle te huisves.
Leon S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie meer as wat ons verwag het.
Jacomanzi se terugvoer
Baie dankie, Leon. Ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Tony K - Jan 2024
Algehele gradering
A great stay just off Route 62.
Jacomanzi se terugvoer
Thank you Tony for the kind review. We look forward to seeing you again in the future.
Bridget T - Aug 2023
Algehele gradering
A wonderful place to stay in nature and the hosts were amazing.
Jacomanzi se terugvoer
Hi Bridget,
Once again, thank you for choosing to stay with us and for sharing such a lovely review. We hope to have the pleasure of welcoming you back to the farmhouse whenever you're in need of another rejuvenating getaway.
Kind regards,
Jouberts
Jacomanzi
Adel T - Mei 2023
Algehele gradering
Perfekte Karoowegbreek.
Jacomanzi se terugvoer
Baie dankie Adel, julle was aangename gaste en is altyd weer welkom.
Groete,
Jouberts
Karen B - Jan 2023
Algehele gradering
Rustigheid op sy beste.
Jacomanzi se terugvoer
Dankie Karen, vir jou terugvoer, ons waardeer dit.
Groete,
Jeanne S - Des 2022
Algehele gradering
Relaxing off-the-grid house. Recharge your soul. Soak up the stillness and beauty of the Karoo.
Jacomanzi se terugvoer
Dear Jeanne,
Thank you, it was such a pleasure to host you.
You are welcome at Jacomanzi anytime; we look forward to
to having you.
Tinus S - Des 2022
Algehele gradering
Rustige plaaswegbreek.
Jacomanzi se terugvoer
Baie dankie Tinus. Dit was net 'n plesier om julle hier te he. Julle is enige tyd weer welkom.
Carina B - Aug 2022
Algehele gradering
Ruim, netjiese, goed toegeruste huis en baie aangename eienaars.
Jacomanzi se terugvoer
Baie dankie, julle was aangename gaste en is enige tyd weer welkom.
Groete, Jouberts
Erica B - Jul 2022
Algehele gradering
Dit is 'n rustige omgewing, vriendelike diens.
Jacomanzi se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Jouberts
Cobus O - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Jacomanzi se terugvoer
Baie dankie Cobus, dit was heerlik om julle hier te he. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Jouberts
Doris L - Jun 2022
Algehele gradering
We had a lovely, quiet time with our family in this rustic home. It is in a lovely location beside the owners of the farm.
Lees meerJacomanzi se terugvoer
Thank you for your review of our guest house.
Our aim is that our guests would be as comfortable as possible, therefore we appreciate your honest feedback.
It was a pleasure to have you and your family here.
We look forward to hosting you again whenever you find yourself in our beautiful region.
Antoinette S - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was amazing!
Jacomanzi se terugvoer
Baie dankie, dit was regtig ‘n groot plesier.
Julle is meer as welkom om weer te kom inloer.
Petrus C - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker ontspan, in mooi skoon, goed toegeruste plek en vriendelike eienaars.
Jacomanzi se terugvoer
Baie dankie, julle was aangename gaste en is enige tyd weer welkom.
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Jacomanzi, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom