Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaapsche Hoop Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Rudolf K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very pleasant and memorable. We got a very friendly reception, were well advised on activities in the area and where to have dinner, and spend the evening. Breakfast was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarene C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great! Dit was puik, en die gasvryheid besonder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Kaapsche Hoop Gastehuis
Baie dankie, Pieter. Ek waardeer dit opreg en hoop om jou weer by Kaapsche Hoop Gastehuis te kan verwelkom in die toekoms. Mooi dag, Ria Bothma.

Louis K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Awesome. Baie lekker sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Kaapsche Hoop Gastehuis
Baie dankie, Louis. Julle is altyd welkom.

Arno M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

100% waarde vir geld! Ria en Susan het my dadelik laat tuis voel met hul ongelooflike gasvryheid. Die kamer was ruim en baie netjies. Pragtige dorpie met besonderse natuurskoon en uitsigte (ek het selfs van die wilde perde gesien!). Baie dankie, ek sal beslis weer by jul bespreek. Doen so voort!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Kaapsche Hoop Gastehuis
Baie baie dankie Arno, ons waardeer opreg. Ons sien uit om jou weer hier by ons te huisves. Groete, Ria en Susan. Kaapsche Hoop Gastehuis

Renee R
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Expectations exceeded by far. Highly recommend! We had the absolute best time. Great location, so hospitable. Can't wait to come back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keren J
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Beautiful room. Right in the center of town. Our stay was wonderful. Comfortable and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik skoon. Wonderlike gasvrou. Ons het 'n bottel fonkelwyn gekry as 'n geskenk vir ons troudag. Ons gasvrou het ons so laat tuis voel, en al die lekker plekkies uitgewys om te besoek. Hulle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Dit was vreeslik lekker. Pragtige verblyf in die pragtige Kaapschehoop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Kaapsche Hoop Gastehuis
Baie, baie dankie vir die mooi komplimente. Ons waardeer baie. Hopelik sien ons julle gou weer. Groete Susan Bestuurder Kaapsche Hoop Gastehuis

Martin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

So vriendelik, so warm, so perfek. Van die laaste minuut-bespreking, tot die boodskappe om ons op hoogte te hou van alles, tot die uiters vriendelike ontvangs, the prag kamer in die prag dorpie, en die ongelooflike lekker ontbyt was dit so wonderlik. Ek kan net oor een ding kla, en dit is dat ons net een dag gehad het om oor te bly, wens werklik ons het meer vrye tyd gehad, maar sal dan maar vir seker moet terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Kaapsche Hoop Gastehuis
Middag Martin, baie, baie dankie vir die positiewe terugvoer dit is werklik vir ons 'n riem onder die hart Kom kuier asb weer dat ons julle kan bederf Mooi dag Ria Bothma

Andre K
1 nag
5.0
Apr 2023

Great stay, awesome food and atmosphere. Cannot wait to return for a longer stay. Awesome people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Kaapsche Hoop Gastehuis
Middag Andre, Baie baie dankie weereens dat jy Kaapsche Hoop Gastehuis gekies het om by te bly en dit sal wonderlik wees om julle terug te ontvang en lekker te bederf. Mooi dag Ria

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 160, Kaapschehoop, 1211, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3ff08db2f65296fe969f906ccc79b40056ab1da91063b57cb2babae9e57738ce55f0db4d5adeae3637322a6b69b3341d429?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 760 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 160 Du Preez Street Kaapschehoop 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.590576037456 30.766690153967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang