Kanniedood Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Septima P - Mei 2024
Algehele gradering
Perfek vir wat ek nodig gehad het.
Rodieen M - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was goed vir die siel.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Elené O - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Kanniedood Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, Elené! Ons is bly dat u dit geniet het. By Kanniedood Gastehuis streef ons om die beste diens en waarde vir geld aan te bied.
Sipo D - Des 2023
Algehele gradering
Was just overnight.
Gert V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Beveel aan.
Kanniedood Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly u het die tydjie by Kanniedood Gastehuis geniet!
Denwyne J - Okt 2023
Algehele gradering
Voldoende.
Jacob M - Okt 2023
Algehele gradering
Excellent.
Martha L - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagfasiliteite.
Lees meerKanniedood Gastehuis se terugvoer
Goeie dag
Baie dankie vir die terugvoer.
Ek vra om verskoning vir u negatiewe ervaring by Kanniedood Gastehuis. Ek plaas my trots daarin om altyd goeie diens te lewer en uit my pad uit te gaan om my gaste welkom te laat voel.
Ongelukkig het dit nou so gebeur dat ek daardie tyd ander verpligtinge gehad het en iemand vir my ingestaan het.
Ek hoop u oorweeg dit om weer by ons te bespreek, want ek is seker u sal nie teleurgesteld wees nie.
Groete Maria
Jess M - Okt 2023
Algehele gradering
Oornag vanaf Springbok na Bloem.
Rozaan M - Sep 2023
Algehele gradering
Dit was fantasties het elke oomblik geniet.
Marli V - Sep 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Corrie D - Sep 2023
Algehele gradering
It's my second time staying there.
Alta P - Sep 2023
Algehele gradering
Goeie oornagverblyf.
Kanniedood Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die uistekende resensie en positiewe terugvoer!
Ronel O - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame diens. Ideaal vir oorslaap.
Prof Hannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, netjies.
Rozette C - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekende diens, al het ons baie laat gekom in nag weens karprobleme. Vriendelik en behulpsaam, sal sterk aanbeveel.
Kanniedood Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer die positiewe terugvoering.
Tanya L - Jul 2023
Algehele gradering
Kanniedood Gastehuis is gemaklik en skoon. Eienaar is baie vriendelik.
Kanniedood Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons is baie bly dat julle lekker gebly het!
Rudi D - Jul 2023
Algehele gradering
Peaceful and safe.
Kanniedood Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Corrie D - Jul 2023
Algehele gradering
Enjoyed
Kanniedood Gastehuis se terugvoer
Thank you for your good review.
We are glad you enjoyed your stay at Kanniedood Gastehuis.
Casper B - Jun 2023
Algehele gradering
Was baie lekker gewees, is veilig en die eie parkering is uitstekend.
Kanniedood Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie wat julle vir ins gegee het. Ons waardeer dit baie.
Paul D - Mei 2023
Algehele gradering
Oorslaap op pad Springbok toe.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-straat 83, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap