Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenzicht

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carlo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 39 resensies vir Rustenzicht
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marizelle P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizelle P

Beste plek in Noord-Wes!

Dit was amazing! Klein en groot kinders en almal het dit geniet. Die eienaars is super oulik. 10 uit 10 diens. Uit hul pad gegaan om ons te laat welkom voel en 'n vrek lekker atmosfeer geskep. Sal dit beslis aanbeveel!

Adri V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Lekker ontspanned.

Die naweek was heerlik, die verblyf was gerieflik en netjies. Alle personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

Juliana O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana O

Lekker kuier plek.

Baie lekker gebly en almal was vriendelik.

Floris S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris S

Wonderful and peaceful.

We had a wonderful time. The staff was extremely helpful and friendly!

Willie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Ons het baie lekker gerus en sal definitief weer daar plek bespreek.

Ek en my vrou het 'n wegbreek gekort net om ons batterye weer te laai en Rustenzicht was die ideale plek gewees. Vanaf die aankoms tot ons vertrek was ons gelukkig gewees met die diens wat Odette en die span gelewer het. Ons was telefonies ingelig rakende ons bespreking voor die tyd sowel as op die dag wat ons moes opdaag, en vroegtydig het hulle ons in kennis gestel dat die lugversorger probleme gee wat in ons kamer is en dat die tegnikus reeds daar is om die probleem uit te sorteer. Toe ons daar aankom, was dit reg gewees en die kamer lekker koud. Ons sal weer in die hout huisies bespreek met die bos kombuis wat tot jou beskikking is. Twee van die drie huisies het hulle eie braai area wat dit meer gerieflik maak. Ek dink dat daar beplan word om die derde hout huisie ook sy eie braai area te bou wat awesome sal wees. Die roete agterom die huisie moet ook net skoon gesny word sodat 'n SUV voertuig langs die huisie kan parkeer, en dan moet daar miskien gekyk word om 'n klein kroeg yskassie in elke hout huisie te sit. Ek dink daar is genoeg spasie in die huisies vir dit.

Athi M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Athi M

A lovely relaxing time with the family.

We spent three nights at the Nsimbi private cottage. It was well equipped for our family of five. Please install WiFi in that unit, and then it will be perfect.

Anri L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri L

We enjoyed the peace and quiet a lot.

The area was very quiet and the rooms are very nice. We didn't see much of the facility as we checked in late and left early. The side we stayed and saw was very lovely!

Riaan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

Alles was reg met aankoms.

Slapplek was reg en almal was tevrede met die verblyf. Eienaar / bestuur / personeel was almal baie vriendelik. Sal vir seker weer daar bly. Baie lekker eenkant om die vuur gekuier tot laat waar ons nie ander mense kon gepla het nie. Ons eie "gedeelte" gehad om te kuier. Baie dankie!

Elsje J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje J

Heerlike, rustige kuier net om die draai.

Kaya-Inkuni lê tussen Rustenburg en Swartruggens ongeveer 3km van die N4 af. Net by die wegdraai van die N4 af na die lodge, is daar 'n garage, restaurant, drankwinkel en winkel as mens dalk peuselgoed of drinkgoed nodig het. Die grondpad tot by die hek is uitgery tydens reën en vol slaggate, maar daar is genoeg rybare gedeeltes dat 'n gewone sedan daar kan ry. Dit beteken nie dat die pad altyd so lyk nie, maar net hoe ons dit ervaar het. Van die hek tot by die lodge self is die pad goed onderhou en maklik rybaar. Die lodge skuil tussen berge wat dit omring en lieflike plante en bome. Die fasiliteite is uitstekend en alles buiten swemhandoeke word voorsien, maar ek seker Laetitia, die gasvrou, sal daarvoor ook 'n plan maak met haar oog vir detail en hoe sy gaste gemaklik kan maak. Met ons aankoms het sy ons vriendelik en met grasie ontvang en ons sommer opgradeer na die wittebrood-suite. Hierdie is 'n lieflike selfsorgeenheid met 'n stort en bad waarvoor ons baie dankbaar was na 'n lang staptog wat ons die plaas deurkruis het op 'n lieflike gemerkte roete en sommer oral teen die berg uit tot by die uitkykpunt op duidelike paaie. Laetitia se spa op die perseel was 'n heerlike stilword oase waar sy die seer spiere baie professioneel uitmasseer het. Die beurtkrag is maar iets waarmee ons almal saamleef, maar indien verkies, sal Peet die kragopwekker aansit teen 'n bedrag wat baie redelik is. Self het ons die donkerte gebruik om 'n vuur aan te steek en te braai en kuier en lees. Ons beveel wel aan dat kuiergaste flitse en ligte saamneem vir wanneer beurtkrag intree, maar andersins is die lodge helder verlig. Die WiFi sorg dat mens in kontak met wêreld kan bly as mens wil. Die lapa, swembad en ander gedeelde geriewe is pragtig, gerieflik (mens kan sien dat daar met oorsig beplan is hoe om in gaste se behoeftes te voorsien), netjies en die hane en eende wat kom inloer het vir ontbyt langs die dam met 'n spuitfontein as agtergrond, dra by tot die rustige atmosfeer op hierdie unieke kuierplek binne 2ure van Johannesburg en Pretoria af. Dankie vir 'n heerlike naweek en lekker gesels, maar ook die ruimte wat julle geskep het waar ons net weer kon asemhaal. Ons beveel Kaya-Inkuni graag aan en hoop om gou weer n kuier daar in te pas.

Celeste W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste W

Relaxing, quiet, beautiful.

Beautiful scenery. Very relaxing. Felt safe - we had Tyson looking after us, so we felt at home and very safe.

Surina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Surina B

Ons as 'n familie het heerlik gekuier ten spyte van die beurtkrag. Laetitia en Peet is uitstekende gashere!

Ongelukkig met al die beurtkrag was dit onaangenaam veral wanneer klein kinders deel is van die wegbreek en in terme van warm water, kosmaakgeriewe ens. - die fasiliteit van 'n kragopwekker was wel beskikbaar gestel teen R150 per uur? Ek voel net dat hierdie gerief teen geen koste gelewer moet word aangesien die vakansieganger ten volle betaal vir die akkommodasie hetsy beurtkrag of nie. Hunters Rest het bietjie opknapping nodig veral in die kombuis en met die gasgeriewe.

Rustenzicht se terugvoer

Goeiedag Surina, dankie vir jou terugvoer en ons neem kennis van jou voorstel! Die tariewe wat ons vra vir ons eenhede, regverdig egter nie dat ons die kragopwekker sonder n ekstra koste aan verbonde beskikbaar kan stel nie, daarom maak ek seker dat gaste verwittig word voor hul arriveer, van o.a. beurtkrag skedules, en die saambring van ekstra lampies! Die gasfasiliteit met toerusting is daar vir gaste se gerief met of sonder beurtkrag! Jy het my egter verseker met jul vertrek dat alles in orde was en julle as familie baie lekker gekuier het!

Rustenzicht
Boitumelo M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Boitumelo M

Mix bag of great and terrible service.

Nice peaceful place to relax, the host was amazing, but the other lady running the place was not hospitable at all.

Wessel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel S

Absolutely stunning!

From before we even got there we felt welcome. When we got there we were taken aback with how absolutely beautiful the lodge is, then got greeted with almost the sense of 'welcome home'. And to put the cherry on top we needed to leave long before the crack of dawn and when they usually open their security gates, they accommodated us with a smile. Thank you Kaya-Inkuni, we will definitely not forget our stay even though it was short it was truly memorable.

Dino D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dino D

Beautiful getaway in the bush.

The hosts were amazing and very friendly. The facility is well looked after, a great way to get away from the city.

Erica D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

Ontspannend en gemaklik.

Dankie aan Peet en Laetitia vir hul gasvryheid. Die Sondagoggend-ontbyt was vyfstergehalte. Ons het lekker ontspan daar en kan dit vir enigeen aanbeveel wat 'n rustige naweek wil geniet.

Rustenzicht se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer, Erica.
Dit was n plesier om julle as familie te akkommodeer.
Kom kuier gerus gou weer!
Groete
Peet & Laetitia

Rustenzicht
Jako R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako R

Puik akkommodasie met ongelooflike personeel.

Een van ons lekkerste akkommodasie in baie jare met LekkeSlaap, Laetitia en Peet is die beste! Ongelooflike stil en romantiese wegbreek met die mooiste uitkykpunte teen baie bekostigbare tariewe. 'n Absolute moet! Ons sal beslis gou weer gaan besoek.

Adele V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Heerlik gekuier.

Het die naweek vreeslik baie geniet, veral die huis in die bos wat so bietjie afgesonder is van die res. Baie mooi en alles was super skoon gewees. Sal beslis aanbeveel. Laetitia was baie behulpsaam en vriendelik.

Rustenzicht se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier hier by ons op Kaya Inkuni. Dit was 'n voorreg om julle as groep te huisves.

Ek sal julle enige tyd terug verwelkom.

Warm Groete
Laeitita

Rustenzicht
Heinrich K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich K

Rustig en stil.

Baie rustige omgewing waar jy in die swembad kan ontspan en of speeletjies speel in die onspanningsarea. Gaan stap 'n ent in die bosveld, gevoel geniet.

Cecile D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile D

Baie rustig en mooi natuurskoon. Ideale plek vir rus en ontspan.

Baie vriendelike en professionele ontvangs. Ons het dadelik welkom gevoel. Verblyf was skoon en netjies en diens uitstekend. Die massering wat deel van naweek ingesluit het was baie professioneel gedoen. Hierdie lodge word beslis aanbeveel vir 'n heerlike wegbreek. Ons het die naweek baie geniet en goed uitgerus!

Rustenzicht se terugvoer

Baie dankie Cecile, dit was n voorreg om julle te akkommodeer.

Kom kuier gerus weer by ons!

Groete en bly gesond!
Laetitia

Rustenzicht
Jg V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jg V

Was daar vir "mini" honeymoon en hul het uit hul pad gegaan om dit spesiaal te maak.

Die verblyf, gasvryheid en natuur is stunning, 10 uit 10.

Christelle S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S

Was 'n ongelooflike ondervinding en 'n wonderlike plek.

Met Peet en Letitia as die wonderlike gashere was dit werklik 'n ongelooflike ondervinding. Dit is 'n lieflike plek en is wonderlik om net te ontspan en te recharge. Die kos was ongelooflik lekker en pragtig opgedien. Ons het dit werklik geniet.

Francois S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Onvergeetlik, kos vir die siel.

Privaat lodge is ongelooflik. Was beste verblyf ooit na lang dag by Nedbank Million Dollar Gholf.

Andre F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Alles pragtig en uitsonderlike diens, met heerlike etes.

Ons was totaal verras met die besonderse lodge, alles wat ons wou hê, plus meer. Vriendelike diens van die eienaars, na al ons behoeftes omgesien, heerlike kos, fantastiese braai-hout en geriewe. Ons VSA-vriende was werklik beïndruk. Sal ons weer gaan, 'n groot ja!

Robert H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H

Ons het ons verblyf baie geniet dit was uit die boonste rakke.

Kaya-Inkuni is n pragtige wegkomplek of jy lank bly of wil oornag kan ons dit met 'n geruste hart aanbeveel, die diens is uitsonderlik vriendelik en gewillige personeel was ten alle tye beskikbaar. Ons het ontbyt en aandete daar geniet en was baie lekker gewees. Kaya-Inkuni se bestuur is uit die boonste rakke gewees.

Allanah K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allanah K

Awesome hosts, accommodation and excellent breakfast.

Really stunning stay!

Francois S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Wonderlik, rus vir my siel.

Dit was 'n fees. Die eienaars laat voel jou ongelooflik welkom. Een negatief - die toilet neem lank om vol te loop. Beligting in die Bush Cabin kan dalk effens beter wees en die oop/toe sluit van die hek is 'n frustrasie. Alles in ag geneem was dit 'n wonderlike naweek en sal vir seker weer terugkom.

Kristof A - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kristof A

Ongelooflik beïndruk met Kaya-Inkuni.

Peet en al die ander staff is ongelooflik behulpvaardig en vriendelik. Ongelooflike mooi verblyf, kuierarea in die bosveld. Ek sal vir seker Kaya-Inkuni aanbeveel vir enige persoon of familie.

Christelle C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C

What an amazing place with even more amazing hosts.

From arrival to departure we had one amazing experience. The hosts Letitia and Peet are the most amazing people and we loved the way that they treated us. The atmosphere is complete bliss and peaceful and the accommodation was very comfortable. We were spoilt with dinner on the hill, watching the sun set and what an unforgettable evening this was. I have no complaints whatsoever and will definitely be visiting again.

Agnes M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes M

We enjoyed every moment, it is a very clean place and is safe there. Will visit again soon.

The welcoming was so excellent, room so clean and everything in order. The place is so cool and you will feel like you are in another world. It is the safest place and it's price is so reasonable. It is very close to Sun City. We really enjoyed our stay, we are also planning to visit again as a group. Thanks.

Jan M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan M

Hemels.

Gasvryheid soos die sal jy nie maklik weer kry nie. As jy wil weg kom van die stadsgedruis is dit die plek om te wees, uitstekende diens, netheid, rustig en net alles was perfek. Dankie Peet en Letitia julle is awesome en glo my ek sal weer kom kuier, en ons bid saam julle vir die reën.

Rustenzicht se terugvoer

Baie dankie vir jul kuiertjie. Ons is bly dat jul lekker kon uitrus. Ons strewe is dat gaste sielerus vind wanneer hulle hierheen kom. Dankie dat jul alles so netjies agtergelaat het. Kom kuier gerus gou weer. Moet asb. nie ophou saam met ons bid vir reen nie.

Rustenzicht
Meghann C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghann C

Rustige vakansie in die bos.

Kaya Inkuni se personeel was vriendelik, behulpsaam. Kliëntediens was baie goed na ons mening. Sal aanbeveel vir 'n rustige vakansie in die bos.

Palesa R - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa R

Beautiful place to relax, I loved it.

Great service we received from when we arrived till our departure. Great atmosphere, the place is so beautiful. We had a relaxed weekend with my friend. Thank you so much!

Divan V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V

Salig tussen die pragtige natuur.

'n Pragtige en netjiese plek. Die pad is egter baie sleg a.g.v. oorstromings. Baie veilig. Puik ontvangs en verwelkoming. Heerlike 3 gang maal bo-op die berg. Baie opwindend. Sal dit beslis aanbeveel! Het egter geen wild gewaar nie.

Rustenzicht se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Dit was 'n voorreg om julle as vriende te ontmoet. Ons doen egter alles in ons vermoë om die staat op hul tone te hou vir die provinsiale pad wat steeds nie herstel is nie. Kom kuier gerus weer. Ons nuwe dam by die lodge waar gaste kan ontspan, is herstel en ons vertrou ook dat dit weldra genoeg sal reën om die dam vol water te kry en dit sal hopelik die wild nader trek aan die lodge. Groete en seën, Laetitia.

Rustenzicht
Ina B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B

Heerlik en rustig.

Ons wil net se dat Peet en Letitia twee fantastiese gasvrye mense is. Ons een daggie daar was regtig heerlik en is vriendelik verwelkom en behandel deur alle personeel. Aandete was heerlik. Alles was skoon en netjies. Mag die Here jul seën. En ons bly bid vir reën.

Rustenzicht se terugvoer

Hallo Ina, baie dankie vir jou en Gerhardt se ondersteuning. Ons vertrou om julle gou weer te sien. Dit was n voorreg om julle hier te akkommodeer.
Groete
Peet & Laetitia, Kaya Inkuni Game Lodge

Rustenzicht
Gert C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C

Baie lekker gebly!

Gasheer en gasvrou was baie gaaf en behulpsaam. Hier kry jy voorwaar rustigheid vir jou siel. Hoogs aan te beveel as jy gesinstyd wil hê.

Belinda P - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda P

Dit was baie lekker rustig.

Baie dankie vir die plekke. Ons het lekker gerus, net jammer ons kon nie op die wildrit gaan nie.

Rustenzicht se terugvoer

Baie dankie Belinda, julle sal beslis weer moet kom kuier en dan werk ons 'n wildrit met 'n sundowner tydens sonsondergang vir julle in.

Rustenzicht
Swazi M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Swazi M

We had a nice out of town retreat with the girls. The place was amazing.

The room we got was perfect for a group of 5 girls. We all slept in the same lodge, and had access to so many of their facilities. The staff were extremely helpful.

Pheto M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pheto M

Just what I have expected.

Very friendly service. I love the entertainment area and the braai area, nice to hang out with friends and family.

Sarien V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sarien V

Baie lekker plek vir gesinsnaweek!

Kamers was aangenaam. Ongelukkig het ons die hoofhuis en braai-area bespreek omdat ons 'n groot gesin bymekaar is en met aankoms het hul ons in ander chalets ingeboek met 'n buite-kombuis sonder wasbak. Braai-area was ook swart nat grond wat baie ongerieflik was vir ons klein kinders wat daarin moes kruip. Daar was aan die agterkant van ons eenhede vleis gewerk en pensmis-reuk was die hele naweek om ons braaivleisvuur. Daar is ook nie meer 'n Jacuzzi nie. Verder is dit 'n baie lekker plek net jammer ons het nie gebly in plek waarna ek spesifiek in my bespreking gevra het. Plekke was ook elke dag mooi skoongemaak en skottelgoed is gewas. Ons sal weer daarheen gaan.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wysfontein 427, Moedville, Rustenburg, 0348, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fb8af4682ec4a33e63291f4c9fccacc4c20fd713e126874959086dc1bebae3e4f128624811927632d1699059ce75058d821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 427 Wysfontein Moedville 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.648996180147 26.98665477367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang