Knip n Uiltjie
Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boerenstraat 131, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R780R702 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Knip n Uiltjie is in Vryheid, 'n dorpie met 'n steenkoolmyn en beesboerdery in die noorde van KwaZulu-Natal. Die verblyf is ideaal vir gaste op soek na 'n wegbreek uit die stad. Natuurliefhebbers kan Vryheidberg besoek en Bloedrivier is ook naby.
Verblyf is beskikbaar in 3 kamers - 1 Hope-kamer en 2 Faith-kamers. Hope het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n dubbelbed, driekwartbed en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolf, ketel, waaier, handdoeke, koffie, tee, suiker en melk in.
Die Faith-kamers het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en driekwartbed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n stort en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier, kombuisie, sitarea, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met OpenView in.
Daar is 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel en ons is troeteldiervriendelik.
Doendinge in die omgewing: perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry en swem.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Boerenstraat 131, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Knip n Uiltjie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vryheid KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boerenstraat 131, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal