Kunsvilla
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kunsvilla is in Halali, Durbanville, geleë en bied verblyf aan 2 gaste.
Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se huis, ateljee en galery. Daar is 'n koningingrootte-bed met bedkassies en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kamer het ook 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, eetgerei en breekware. Gaste kan by die tweesitplek-etenstafel werk of hul maaltye geniet. Daar is nog 2 gemaklike rusbanke en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Kunsvilla is net 400 m vanaf 'n groot park met oefengeriewe, 1 km vanaf Durbanville Mediclinic en 2 km vanaf verskeie winkels en restaurante. Stellenbosch is 30 km ver en Kaapstad Internasionele Lughawe is 23 km ver. Boland Way Park, Vierlanden Park, die Botterblom Natuurreservaat, die Durbanville Roostuin en Majik Forest is naby die eiendom. Durbanville bied verskeie restaurante, wynlandgoedere en -kelders met lieflike uitsigte, wynproe en baie fotogeleenthede.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Kunsvilla het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Jaggerstraat 56, Halali, Durbanville, 7550, Wes-Kaap