La Dolce Vita Guest House
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cordia-singel 14, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La Dolce Vita Guest House is 'n luukse, unieke gastehuis wat in die skilderagtige Umhlanga Rocks geleë is. Dié gastehuis bied 'n heerlike ontspanne atmosfeer en gerieflike, ruim kamers.
Verblyf word gebied in bekoorlike, individueel versierde gastekamers. Elke kamer het 'n koningin- of koninggrootte-bed, privaat badkamer, lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, lessenaar en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook internasionale kragproppe beskikbaar, en gratis WiFi is in alle areas by die B&B beskikbaar.
Daar is ook 'n gesellige sitarea waar gaste verwelkom word met gemaklike rusbanke. 'n Heerlike Engelse ontbyt, koffie, tee, vrugtesap en ander eetgoed is soggens beskikbaar.
Die verblyf het 'n omsetter en Jojo-tenk.
Daar is 'n wasgoeddiens op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar, asook 'n pendeldiens van en na King Shaka Internasionale Lughawe wat net 15 km van die gastehuis af is. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Madelein Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Cordia-singel 14, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Dolce Vita Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Herrwood Park Umhlanga Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cordia-singel 14, Umhlanga Rocks, Durban, 4319, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom