Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Frans Guest House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Herman V
1 nag
5.0
Apr 2024

Skoon, netjiese verblyf met vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
La Frans Guest House
Herman, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê.

Andreas P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Gerieflik, netjies, lekker. Gasvrye ontvangs. Lekker geswem. Behulpsaam en vriendelik. Maklike keuse as jy weer 'n bespreking moet doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
La Frans Guest House
Andreas, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle hier te hê.

Phuluso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Peaceful. Very friendly people. I felt welcomed and very much accommodated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
La Frans Guest House
Thank you Phuluso.

Armand K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2024

Sake afspraak in Akasia. La Frans was baie naby en gerieflik. Baie gerieflik, gasvrye eienaar. Een voorstel - beter stoele buite die kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilanri D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Perfek. Warm, vriendelike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie vriendelike, flinke diens. Ons ontvangs was baie verwelkomend, kamers netjies en skoon, gerieflik. Ontbyt was heerlik. Perseel baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
La Frans Guest House
Monica, baie dankie vir die mooi woorde. Dis was vir vir ons baie lekker om julle hier te hê. Vriendelike groete Esther

Zc R
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Voortreflik. Vriendelikheid, gasvryheid. Alles is net eersteklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
La Frans Guest House
Zc, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê. Groete Esther

Etienne F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Lekkerbly by La Frans is pure lekkerkry! 'n Vervelige vergadering is baie meer draaglik gemaak deurdat ek by La Frans kon oorbly. Esther en haar span maak elke minuut 'n vreugde en niks is vir hulle te veel moeite nie. Wonderlike geriewe + puik mense = Lekkerbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
La Frans Guest House
Ettienne, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was vir ons baie lekker om julle hier te hê. Julle is meer as welkom om enige tyd weer te kom kuier. Vriendelike groete Esther

Johan J
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2022

Baie ontspanne en vriendelik. Netjiese kamers, vriendelike staff en goeie atmosphere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Esther
La Frans Guest House
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien jou weer in die toekoms. Vriendelike groete, Esther

Annalien B
Kort verblyf
4.8
Aug 2019

Uitstekende diens. Die baie bedagsame, vriendelike gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak ek is versorg en gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
La Frans Guest House
Annalien, dit was vir ons 'n voorreg om jou hier te ontvang en ons hoopnons sien jou weer in die toekoms. Groete, Lainie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marantalaan 28, Karenpark, Pretoria, 0118, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15f2c4b27978f12d473544d6cd5f80206e1c0999b86b6deef297d17ec229431b7c8b7a05239eac3ccc1e7adf961f2ab6a924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 28 Maranta Avenue Karenpark 0118 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.666670386736 28.114750139426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang