Lemon Tree
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Iddi Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 12 maande
Opsomming van Resensie
Ronel H - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was die allerlekkerste plek om te bly.
Charle G - Mei 2024
Algehele gradering
Lieflik, netjies en baie mooi!
Ishmael M - Mei 2024
Algehele gradering
Amazing stay.
Hennie C - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Gasvry. Waarde vir geld. Baie dankie.
Ngiphiwe B - Mrt 2024
Algehele gradering
Iddi and her family welcomed us with such warmth. Her hospitality is unmatched.
Lemon Tree se terugvoer
It was lovely meeting you, so happy to hear that you enjoyed your stay with us.
Menandie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie baie lekker gebly! Lemon Tree gaste huis sal my vir seker weer sien sou ek.
Lemon Tree se terugvoer
Baie dankie Menandie, dit was so lekker om julle te ontmoet, dit maak my hart gelukkig om te hoor dat julle die tydjie by ons geniet het.
Gerhard B - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker oornag in ʼn stil woonbuurt.
Lemon Tree se terugvoer
Baie dankie Gerhard, dit is altyd lekker om te hoor dat gaste hulle verblyf geniet het. Dit was regtig 'n plesier om julle te ontvang en te huisves.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokstraat 15, Groblersdal, 0470, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom