Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lily Rest Garden Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Lily Rest Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marius V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, veilig, uitstekende waarde vir geld.

Lily Rest is baie goeie waarde vir geld in die ooste van Pretoria. Al die nodige toerusting is daar vir 'n gerieflike verblyf. Dit is groot genoeg dat 'n mens nie vasgekeer voel nie, en die aparte sit- en slaapkamer is handig vir wanneer mens bietjie privaatheid wil geniet (bv. as een wil TV kyk en die ander wil lees). Die gasvrou wat ons ontmoet het, is ook 'n baie aangename persoon en het op meer as een geleentheid verseker gemaak dat ons alles het wat nodig is. Die ligging is in 'n sekuriteitsarea, sodat veiligheid nie 'n probleem is nie. Daar is ook geen trappe nie, wat dit vir ouer persone maklik maak. Ons sal beslis weer daar bly as ons in die omgewing moet wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker, mense was baie aangenaam. Sal gerus weer daar bly.

Ek het verskriklik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik. Alles wat jy nodig het.

Baie lekker gebly. Heerlike woonstel. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, naby Wilgers-hospitaal, veilig.

Hannelie en Anton het ons baie vriendelik ontvang en ek het lekker gebly. Die plekkie is netjies en skoon met alles wat nodig is. Ek sal aanbeveel dat daar 'n kas in die kamer aangebring word en dat die parkeerplek dalk geplavei word, wat sal verhoed dat modder in die woonstel ingetrap word. 'n Elektriese hek sal ook 'n aanwins wees.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witogiestraat 554, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6975007435a9377a3422a4a336e245d5f2a024098482a7fa29ed4a056c3f9a9d506a001249ca1e3c5e8f4351bb25dafaa8c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 554 Witogie Street Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.755272198115 28.319611522719
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem