Loerie Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Loerie Cottage is 'n selfsorgvakansie-eenheid op Somerset Gift Getaway Plaas, sowat 16,8 km buite Swellendam. Dié kothuis is die perfekte wegbreekplek vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige vakansie tussen die natuurskoon.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek. Die onderdakstoep het buitemeubels, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n privaat houtvuurwarmbad, parkeerplek op die perseel en kan aktiwiteite soos swem, kanovaart, visvang, Zipline op die rivier en natuurwandelings rondom die verblyf geniet. Hierdie verblyf is naby Swellendam se plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marlien Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 37
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Plaas, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom